BRAKANJAN EN DIE DRIE MUSKETIERS DEEL 2

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 30 вер 2024
  • Brakanjan en sy vriende kry die koningin se gesteelde diamanthalssnoer terug en kortwiek so kardinaal Richelieu se planne om verdeeldheid te bring tussen koning Louis die Agste en koningin Anne.
    Brakanjan is in sy noppies wanneer hy daarin slaag om Juliet se hart te wen, sowel as om volwaardig as musketier in die koning se musketierwag opgeneem te word.
    AFRIKAANS
    UPLOADED BY JOHAN.G.U

КОМЕНТАРІ • 6

  • @lourenshorn7956
    @lourenshorn7956 11 років тому +2

    Hey Christiaan, ek wil graag weet waar mens die vol afrikaanse episodes van Brakenjan kan kry? Ek sien hulle is in engels volledig, maar nie in afrikaans nie?

    • @cydwelllings5583
      @cydwelllings5583 3 роки тому

      Ek ht dt ook gesoek en nie gekry nie Afrikaans is skaars .Baie skaars

  • @Major-Joker
    @Major-Joker  11 років тому +1

    Goeie naand lourens ek het die 2 dvd's by takealot gekoop ek glo nie n mens gaan die episodes kry nie ek het op die internet ook die engels volledig ge dawnload geniet die aand verder

  • @silverfang1122
    @silverfang1122 10 років тому +2

    Brakanjan is die beste!

  • @cydwelllings5583
    @cydwelllings5583 3 роки тому

    Die Beste