Vanaf “damaged goods” tot God se kosbaarste besittings: bid en doen (deel 1) [14 Jan 2024]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 30 лис 2024
  • Ons nooi jou na ons Week van Gebed toe van 14-16 Januarie 2024. Ons kuier drie keer saam rondom God se Woord met die tema om te bid en die antwoord te wees. Ons tema vir die eerste geleentheid is "Vanaf “damaged goods” tot God se kosbaarste besittings: bid en doen (deel 1)". Ons hoop om jou aanlyn te sien!

КОМЕНТАРІ • 25

  • @neelsvanderwalt7192
    @neelsvanderwalt7192 10 місяців тому

    Dankie baie Stephan vir jou onsettende mooi oggende wat my lewe krag gee-Amen

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 10 місяців тому

    Dankie Prof vir hierdie boodskap.

  • @olgamyrtledupreez1519
    @olgamyrtledupreez1519 10 місяців тому

    Wat n fantastiese boodskap. Hie Here is werklik onuitspreeklik goed vir Sy kinders. Daar is hoop vir elkeen van ons. Baie dankie Prof

  • @pietervisser4128
    @pietervisser4128 10 місяців тому

    Dankie Stephan vir hierdie boodskap He"Here help".Ons het dit almal so nodig'.

  • @sarievandenberg1894
    @sarievandenberg1894 10 місяців тому

    Amen!
    Dankie Here dat ek U meesterstuk kan wees.
    Here help my, Here red my!

  • @hanlievanniekerk6950
    @hanlievanniekerk6950 10 місяців тому

    Ek IS n kosbare besitting van di HERE. AMEN.

  • @siebertmarais3838
    @siebertmarais3838 10 місяців тому

    Middag.dankie vir n pragtige en wonderlike BOODSKAP..gee weer hoop vir 2024.

  • @florisdemeyer3906
    @florisdemeyer3906 10 місяців тому

    Baie dankie vir die mooi boodskap.

  • @marnabarnard5131
    @marnabarnard5131 10 місяців тому

    Baie dankie Stephan vir hierdie boodskap

  • @IreneWhales-zn9gn
    @IreneWhales-zn9gn 10 місяців тому +1

    DANKIE, SEENWENSE OP ALLE GEBIED, IN U ƁEDIENING, GROETE IN JESUS,

  • @johannbester9891
    @johannbester9891 10 місяців тому +1

    Loof en prys God vir Sy liefde en omgee vir ons. Amen!!

  • @LilyvanDeventer
    @LilyvanDeventer 10 місяців тому

    Amen. Dankie Prof.

  • @AnnaMarieOliphant
    @AnnaMarieOliphant 10 місяців тому

    Baie dankie vir verrykende boodskap

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 10 місяців тому

    Amen

  • @koekiematthews-lo3sy
    @koekiematthews-lo3sy 10 місяців тому

    Baie dankie. Dit is pragtig.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 10 місяців тому +2

    Baie dankie Here U het my gered toe ek om hulp geroep het. Amen 🙏 🙏 Dankie S groot waardering vir jou boodskappe. Seèn vir jou

  • @leonoravanderwesthuizen1287
    @leonoravanderwesthuizen1287 10 місяців тому

    Sjoe wat 'n treffende boodskap dit het my geryk baie dankie Heer om dit te kon hoor.

  • @marciacoetzee
    @marciacoetzee 10 місяців тому +3

    Baie, baie dankie vir hierdie uiters toepaslike boodskap van hoop Stephan.
    Baie dankie om weer verseker te word van "Maar Gód" en "Here Hélp!!!"
    (Dis is egter so hartseer en ongelukkig waar dat beskadigde en uitgediende goedere, in die praktyk afgeskryf en mee weggedoen word!)

  • @bettiehaasbroek2702
    @bettiehaasbroek2702 10 місяців тому

    Here dankie dat U my uitroep"Here, help my" hoor en my gryp uit die water!

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 10 місяців тому

    Baie dankie vir hierdie treffende boodskap! Ek het al verskeie terugslae beleef in my lewe en elke keer as ek terugkyk, het ek besef dit kon baie, baie erger gewees het. Vir soveel jare het my gebede net gegaan om vir God dankie te sê dat ek die ergste gespaar is. Ek het 18 maande gelede n moeilike tyd beleef. Ek het my tot God gewend wat alles weet wat gebeur het. Ek het ernstig gebid en my woorde was, dat dit vir my baie sleg is om in die situasie te wees en ek weet nie hoe om daaruit te kom nie. Ek het nie gevra om dit weg te vat nie. Oombliklik het my trane opgedroog en my diepste hartseer was oombliklik weg. Dit het my die werklikheid van God se bestaan weereens bevestig. Ek sal die intense oomblik nooit in my lewe vergeet nie!!

  • @IreneWhales-zn9gn
    @IreneWhales-zn9gn 10 місяців тому +1

  • @siebertmarais3838
    @siebertmarais3838 10 місяців тому

    Dankie ook weer nuwe moed in my kankerstryd in 2024.DANKIE HEER.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 10 місяців тому

    Dankie vir hierdie boodskap. Ek het dit vanoggend so nodig gehad.

  • @philippusretief3762
    @philippusretief3762 4 місяці тому

    Naand almal ons begin .

  • @paulnel5215
    @paulnel5215 10 місяців тому

    Dag Professor, 'n Rukkie gelede het u aan ons 'n gebed in Beeld voorgeskryf. Ek het die gebed neer geskryf en bid u gebed elke oggend. Vandag in Beeld (15 Jan 2024) sluit u die artikel af met "Kom ons verskuif ons gebede van vra en kla na lof en dank" Asseblief Professor, skryf aan ons 'n gebed voor hoe om God te loof en bedank. Asseblief ek pleit met 'n seer hart.