In die storms van die lewe sê Hy.: Wees stil en weet Ek is die Heer, Ek spreek en wind en storms bedaar, Ek sal ook jou getrou bewaar! Dankie Abba Vader! U is my toevlug, my rus en kalmte en vrede. By U vind ek rus!
Ek het Die Boodskap, die duidelike Bybel wat vir my baie padkos in my Bybelstudie bring. Ek skrik vir niks want daar by ons Heer is kalmte en rustigheid, ek hou styf vas aan ons Enigste Verlosser.
1924 was vir my n baie moeilike jaar was net of alles verkeerd gegaan het 3maande gelede is by my huis ingebreek ek is aangerand gelukkig het ek in freeze mode gegaan nou het ons gehoor my skoonsus het beenburg kanker dankie stefan vir die bemoedigende boodskap want dit is net God wat my deur elke dag dra en weet ek God sal ook in 25 by my wees want my God sr arms staan oop vir my
Baie dankie
Dankie vir hierdie spesiale boodskap.
Amen. Dankie HERE dat U altyd by ons is.
Groete uit Vanderkloof ❤VAART🌊🚣♀️🌊🌊op die VLUG reg die jaar Vyf&20 VANDAG , VREDE, VREUGDE, 💦 AMEN. Dankie Stefan
Dankie Stephen vir jou aan die hart vat boodskap, God seen jou altyd , Dankie Vader dat ek na U kan vlug AMEN ABBA Vader Amen 🙏❤️👋
Goeiemore baie dankie vir bemoedige boodsksp
Mens kan die Gees voél soos hy woel in jou hart. Dankie Stephan.
Amen
Vlug na God
Beste skuiling
Amen 🙏 🙌 🙏
Baie dankie vir nog n inspirerend boodskap
Wat n wonderlike boodskap vir die dae wat mens nie weet water kant toe nie.Dankie Stephan.
Dankie Stephan, fantasties om te weet die Here is in 2025!!
In die storms van die lewe sê Hy.: Wees stil en weet Ek is die Heer, Ek spreek en wind en storms bedaar, Ek sal ook jou getrou bewaar! Dankie Abba Vader! U is my toevlug, my rus en kalmte en vrede. By U vind ek rus!
Ek het Die Boodskap, die duidelike Bybel wat vir my baie padkos in my Bybelstudie bring. Ek skrik vir niks want daar by ons Heer is kalmte en rustigheid, ek hou styf vas aan ons Enigste Verlosser.
Geseende 2025 vir almal by RITME
Dankie Stephan, ek is vir niks bang want ek weet na Wie toe ek kan vlug.
Soos die verlore seun na sy vader gehardloop het wil ek ook na U hardloop en by u gaan sit xxxxx