Loof ons baie goeie Here vir Sy liefde, omgee, voorsiening, beskerming...ens..Joshua 1:5...Hebrews 13:5 en 6 in the Amplified. Baie dankie vir die pragtige sang!! 🤗🤗🤗🤗😀😀😀😀
Baie dankie Vader dat U my na U toe getrek het! U Woord sê: As die Vader jou nie trek nie, kan jy nie na Hom toe kom nie! Baie dankie Jesus, die Christus, vir die verskriklike pynlike prys wat U vir my en andere aan die kruishout op Golgota, betaal het! Ons vrygekoop het van die las van sonde! Ons nuwe hoop kom gee het! Ek loof U kosbare, Heilige Naam, tot in alle ewigheid....😍😍😍😍😍🤗🤗🤗
Amen!! PRYS DIE HERE!!! HY GAAN NOOIT WEG NIE. EK IS 26 JAAR WEDUWEE. HYT MY GEDRA EN VERSORG TOT OP HIERDIE OOMBLIK! ALLE EER AAN SY GROTE NAAM...Baie dankie!! Pragtig..
Amen. Pragtige lied wat my hele wese vul. Baie dankie.
Luide Amen dankie Jesus ek het U innig lief Amen❤❤❤❤❤
O God ek wil dankie God dat ek weet in hierdie harde lewe is U altyd by my ek het U so lief
Mooiste mooi🙌🏻🙏🏻
Dnki mens sê Gees word vervul Los n loflied in my hart van dankbaarheid 🙏
More almal God seen julle en amen God is goed vir ons 🙏🙏🙏🙏
so baie waar❤
Loof ons baie goeie Here vir Sy liefde, omgee, voorsiening, beskerming...ens..Joshua 1:5...Hebrews 13:5 en 6 in the Amplified. Baie dankie vir die pragtige sang!! 🤗🤗🤗🤗😀😀😀😀
Baie dankie Vader dat U my na U toe getrek het! U Woord sê: As die Vader jou nie trek nie, kan jy nie na Hom toe kom nie! Baie dankie Jesus, die Christus, vir die verskriklike pynlike prys wat U vir my en andere aan die kruishout op Golgota, betaal het! Ons vrygekoop het van die las van sonde! Ons nuwe hoop kom gee het! Ek loof U kosbare, Heilige Naam, tot in alle ewigheid....😍😍😍😍😍🤗🤗🤗
Wonderlik en so absoluut Evangelie vervullend. Die mooiste woorde ooit
Dankie Abba Vader. Help Here, help ons om U ten volle te dien en te gehoorsaam.
Prachtig. Groeten uit Nederland
Amen!! PRYS DIE HERE!!! HY GAAN NOOIT WEG NIE. EK IS 26 JAAR WEDUWEE. HYT MY GEDRA EN VERSORG TOT OP HIERDIE OOMBLIK! ALLE EER AAN SY GROTE NAAM...Baie dankie!! Pragtig..
Amen 🙌🙏🙌🙏
Dit raak my hele wese aan. 20 April 2033. 00"30
Prachtig lied en zo mooi gezongen.
So spesiaal! Dankie vir die mooi💐
God Drie Enig dit is vir U wat ek aanbid!!! Amen en amen 🙏❤️
Pragtig! AMEN!❤
It is heartwarming to experience the spreading of God's word through beautiful music. A beautiful song. So inspirational. Sent from Australia
Pragtige saksofoon! Dit praat sonder woorde.
Enige musiekinstrument kan ons Vader se naam loof & prys.
Baie mooi. Mooi woorde.
Prachtig lied met een mooie rustige melodie.
Groet Arnold uit Nederland
Pragtig, prys die Heer!!!
MOOI SAAMGEVAT MAG ONS DIT GAAN DOEN
Huh my Afrikaans ons lewe Vir Here
Ongelooflik mooi en tydig. Dankie Jesus.
❤shalom
Baie dankie, waardeer!!! Pragtig.!!!
Pragtig!
Pragtig
Pragtig, dankie!
Dit is baie mooi sal dit gebruik by manne biduur Vrydae om 10uur onder die boom
Dankie dis soo mooi
Pragt gesing !
Beautiful.
Ausum
Pragtig😢 xxx
Dis n pragtige, pragtige lied, maar nie Flam 100 nie. Waar kan mens dalk die bladmusiek opspoor?
Amen 🙏
Amen
Ek is op soek na die lied se bladmusiek musiek. Kan iemand dalk asb kan help
Nee, hierdie lied het nog nie 'n "Flam-nommer" nie. Die F100 lied is 'n ander "Gaan dan heen" lied... 🙂
Sooo moooiiii..
🛐🕊🔥❤
Kan ek die bladmusiek van Flam se website aflaai?
Jammer ek het jou boodskap gemis hier. Het jy reg gekom. Is is nie seker nie. Maar ek glo jy sal kan
Words
Pragtig