Hoendervleis mooi getuienis. Jacques my wens vir jou is, dat die Here jou grondgebied sal vergroot en jy magtig en kragtig deur God, ongeredde mense se harte sal raak. God seën jou ingang en jou uitgang. 🙏🏼🙏🏼
Ons leef in die huidige kerkdispensasie die Laodecia tydperk. Die boek Openbaring vertel jou meer hiervan . Maak Seker Jy is gered en bekeerd. Lig jou hande , Kniel . Roep hom aan. Maak oop die deur as God klop. Mag Jy die Heilige Gees se aanraking voel. Deur Sy wonde is alles van jou genees.
Dis waar. Ons leef in die klimaat van die laaste dae. Dankie Here Jesus vir so n Verlossing. Dankie dat U die lewe is en die spilpunt van ons bestaan is. Kosbare getuienis
WOW!!! Wat 'n pad het jy nie gestap nie Jacques. Deur vure en waters, maar deur ALLES was God se hand op jou lewe, SODAT jy aan die anderkant met oorgawe kon getuig van JESUS se EWIGE LIEFDE vir elke mens op aarde!!
Dankie Abba Vader vir Jacques se getuienis van U Kosbare Liefde en Genade. Dankie dat U so getrou is. Halleluyah......Our King is Coming so very soon. Dit is so baie naby. Help ons asb om terug te draai na U toe. Dankie vir Repentance en dankie dat U Bloed ons vrymaak. Amen
In die oggende sukkel ek hoe moet ek eers Met gebede oggende begin ek was GOD se kind skielik verkeerde medikasie nou voel ek verlore huil baieAmen dankie getuienis wou al berading neem weet nie ons dorpie klein ken almal se lewens tree soms vekeerd op.ek sal moet hulp kry voor my sterfdag ❤🙏🐑
Ek was n Muslim omdat ek basies sonder enige Godsdiens grootgeword het.ek is weg v islam en die satan staan reg om my terug te druk soontoe....ek sukkel om soms staande te bly en om n Christen te bly...ek bid daagliks v genade ...ek het hierdie hartseer in my maar glo met die hulp v wonderlike Christen vriende vas te byt
Dankie vir n wonderlike, wonderlike getuienis. Het dit baie geniet.
Sjoe so mooi getuienis skoon in traantjies, Dankie vir jou asemrowende mooi getuienis. Ona dien mees amazingste, asemrowendste God.
Amen!! Dankie Here vir n geseënde Woord. Terwyl u praat ervaar ek die Heilige Gees en hoe God met my praat🙏🙏🙏🙌🙌🙌
So 'n mooi getuienis. Dankie Jacques!
Amen wat n fantastiese getuienis baie dankie dat jy met ons gedeel het ons dien n God van wonders Sy koms is voor die deur Amen
Wat ñ powerful testimony 🙌🏻
Hoendervleis mooi getuienis. Jacques my wens vir jou is, dat die Here jou grondgebied sal vergroot en jy magtig en kragtig deur God, ongeredde mense se harte sal raak. God seën jou ingang en jou uitgang. 🙏🏼🙏🏼
Prys die Here. Baie waar woorde. Ons dien God van liefde en God van 2de kaans ❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌
Amen en Amen
Eks absoluut mal oor ONS HEMELSE PAPPA
Dankie Jacques, het die video geniet met jou eerlikheid en nederigheid,
Jong man wat so lief is vir Jesus kosbaar Jesus straal uit sy oe
Pragtige storie AMEN
Ons leef in die huidige kerkdispensasie die Laodecia tydperk. Die boek Openbaring vertel jou meer hiervan . Maak Seker Jy is gered en bekeerd. Lig jou hande , Kniel . Roep hom aan. Maak oop die deur as God klop. Mag Jy die Heilige Gees se aanraking voel. Deur Sy wonde is alles van jou genees.
HalleluJAH Amen.
Dankie Jacques vir jou getuienis God seën jou
Wow! Awsome Testimony
Wow, pragtige boodskap.🙏🏻🙏🏻
Dis waar. Ons leef in die klimaat van die laaste dae. Dankie Here Jesus vir so n Verlossing. Dankie dat U die lewe is en die spilpunt van ons bestaan is. Kosbare getuienis
Prys die Here!!! Jacques mag Jesus jou nog groter gebruik deur Sy Groot genade!
Goeie een 🎉
WOW!!! Wat 'n pad het jy nie gestap nie Jacques. Deur vure en waters, maar deur ALLES was God se hand op jou lewe, SODAT jy aan die anderkant met oorgawe kon getuig van JESUS se EWIGE LIEFDE vir elke mens op aarde!!
Amen 🙏🏻
Dankie Abba Vader vir Jacques se getuienis van U Kosbare Liefde en Genade. Dankie dat U so getrou is. Halleluyah......Our King is Coming so very soon. Dit is so baie naby. Help ons asb om terug te draai na U toe. Dankie vir Repentance en dankie dat U Bloed ons vrymaak. Amen
Amen
AMEN & AMEN!!!
In die oggende sukkel ek hoe moet ek eers Met gebede oggende begin ek was GOD se kind skielik verkeerde medikasie nou voel ek verlore huil baieAmen dankie getuienis wou al berading neem weet nie ons dorpie klein ken almal se lewens tree soms vekeerd op.ek sal moet hulp kry voor my sterfdag ❤🙏🐑
Goeie dag, maak asb kontak met ons. info@diegetuienis.co.za
Loof die Koning!!
Ek was n Muslim omdat ek basies sonder enige Godsdiens grootgeword het.ek is weg v islam en die satan staan reg om my terug te druk soontoe....ek sukkel om soms
staande te bly en om n Christen te bly...ek bid daagliks v genade ...ek het hierdie hartseer in my maar glo met die hulp v
wonderlike Christen vriende vas te byt
Goeie dag, maak asb kontak met Jacques, anders stuur vir ons 'n epos: info@diegetuienis.co.za
@@DieGetuienis Wie is Jaques en waarom moet ek hom kontak asb? Rita medina molina...ek het blood my ervaring gedeel
Jacques is die man van die getuienis, "JESUS staan gereed met Sy swaard". Hy kan jou dalk net saam bemoedig en saam jou bid.