Armand Steenkamp - Diepsteek En Lank Lê

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 вер 2024
  • Armand Steenkamp se nuwe enkelsnit "Diepsteek En Lank Lê" vanaf sy album "Lekker Mens".
    Kry "Lekker Mens" op iTunes & Apple Music:
    itunes.apple.c...
    Produksie Maatskappy:
    Poet Produksies
    Musiekvervaardiger:
    Wouter van de Venter by Weskus Studios
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Liedjie Publikasie:
    Armand Steenkamp | Vonk Musiek
    © Vonk Musiek 2019
    www.realmusic.c...
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

КОМЕНТАРІ • 34

  • @lendejongh5905
    @lendejongh5905 4 роки тому +3

    Armand doen dit vir ons!!! Afrikaans jou lekker ding!!!!!

  • @casperueckermann938
    @casperueckermann938 Рік тому +3

    Afrikaans bo!! Boere trots pappa!! Gooi daai lyne in!!

  • @gertsteenkamp8962
    @gertsteenkamp8962 Рік тому +3

    klinkt lekker

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 Рік тому +2

    Waar elders in die wêreld gaan mens sulke plesierige, verspotte musiek kry? Ek geniet julle prettige, Afrikaanse boeremusiek oneindig baie! Dankie.

  • @annettenienhuis5075
    @annettenienhuis5075 3 роки тому +3

    Baie mooi my gunsteli g sanger en musiek

  • @deonvanheerden987
    @deonvanheerden987 11 місяців тому +2

    Dis nice ek is a visserman van tugela mond❤😂🎉

    • @allannortje6440
      @allannortje6440 4 місяці тому

      Lekker ek was daar en het 'n catface rockcod of sooi iets gevang maar die manne bring the kabeljoue vinnig in daar. En hammerkop haaie.

  • @laetitiaking4707
    @laetitiaking4707 5 років тому +3

    Awesome .. het 'n lekker beat

  • @jocoliving4jesus192
    @jocoliving4jesus192 5 років тому +3

    Mooi song

  • @user-db8kj8so7f
    @user-db8kj8so7f 5 років тому +3

    😊Love it .And he is seriously Handsome

  • @johanoosthuizen6984
    @johanoosthuizen6984 3 роки тому +2

    Geniet van Tennessee VSA

  • @cornelle1000
    @cornelle1000 5 років тому +2

    🇳🇦 die video is nice en in my land

  • @allannortje6440
    @allannortje6440 4 місяці тому

    Lekker Armand !!

  • @gjrichter4592
    @gjrichter4592 2 роки тому +2

    Ek het met Oom Spyker terug in 2004 vis gevang.

  • @louismeyer7614
    @louismeyer7614 5 років тому +3

    Lekker man

  • @philjansen1412
    @philjansen1412 2 роки тому +1

    Lekker liedjie, trots Afrikaans!

  • @jo-annlouw3157
    @jo-annlouw3157 5 років тому +2

    Lekker Hentiesbaai 😁👍

  • @neil5302
    @neil5302 5 років тому +1

    Lekker een die... Gooi Nog.

  • @fransleeuberg2303
    @fransleeuberg2303 5 років тому +1

    Pragtig. Doen so voort.

  • @RuanFourie
    @RuanFourie Рік тому +1

    Hey Armand terwyl jy hier in die ander kamer le gooi ek die 1 miljoen en 600 en nege en vyftig duisend en honderdeste view hier by jou kanaal. Ek is so trots dat ek daai een was en ek drink enetjie op daai prestasie!!! Ek weet dis halfses, gaan jou nou wakker maak!

  • @jacoveldman8477
    @jacoveldman8477 4 роки тому +1

    As julle dan nou so lekker vis gevang het in Henties, hoekom ry julle al die pad Walvisbaai toe om dit skoon te maak??. Of is dit Paaltjies kabeljou daai?. Wonder maar net??

  • @rynofriedlander5131
    @rynofriedlander5131 Рік тому +1

    Oom spyker wert waar die vis le

  • @jacoveldman8477
    @jacoveldman8477 4 роки тому

    Julle staan dan by die Raft se skoonmaak plek.

    • @ArmandSteenkamp1
      @ArmandSteenkamp1 4 роки тому

      Moes ek hulle eerder in die boesmanland skoonmaak?

    • @jacoveldman8477
      @jacoveldman8477 4 роки тому

      😂😂 Net gedink Skubbe Bar is in Henties en hulle het ook skoon maak plek

    • @ArmandSteenkamp1
      @ArmandSteenkamp1 4 роки тому

      Netens in die hele video sing ek van die Skubbebar nie.

    • @jacoveldman8477
      @jacoveldman8477 4 роки тому

      @@ArmandSteenkamp1 jy hoef mos nie van die plek te sing nie. Feit bly staan as jy in Henties hengel ry mens nie 104 km om vis skoon te maak nie. Skubbe Bar is dan in Henties. Net baie nader om vis skoon te maak. 🤦‍♂️🤦‍♂️

    • @matewis9387
      @matewis9387 3 роки тому

      @@jacoveldman8477 jys seker die life of elke party waar jy kuier.

  • @jpjacobs5857
    @jpjacobs5857 Рік тому

    !jan

  • @fredrik94
    @fredrik94 5 років тому

    Ek gaan nou braai en kuier lol!!!

  • @lynette599
    @lynette599 3 роки тому

    Jammer, ek het die titel verkeerd vertolk....LOL

    • @DieRooikat
      @DieRooikat 8 днів тому

      Hahaha jammer dat ek nou Engels moet praat, maar dit klink my "you don't have a dirty mind, you just have a sexy imagination..."