Dagbreek: Van nature - Hou op rook

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 14

  • @GodfreyFortuin-ib3ml
    @GodfreyFortuin-ib3ml 5 місяців тому +1

    Ek het Vir dertig Jaar gerook,maar Ek die liewe Heer gevra Om my verlos van die rookgewoonte.Ek Glo die Heer verlos my van die gewoonte deur my n hewige verkoue te gee.Ek het toe opgehou rook en dus Nou 14jr .Alle glories aan Jesus Christus . Dankie my Vader Vir die Groot geskenk

  • @joannecarstensen1535
    @joannecarstensen1535 3 роки тому +1

    Waar Kan ons die wortel te kry.

  • @danielfoley946
    @danielfoley946 3 роки тому +1

    Dus die waarheid, ek kan 10 ure slaap sonder om te dink aan rook, maar sodra ek opstaan is dit die eerste ding wat ek soek.

  • @neelsackerman1202
    @neelsackerman1202 5 років тому +1

    Wat is die naam van die worteltjie

  • @valsables5299
    @valsables5299 10 днів тому

    DIS N OU VIDEO HIERDIE. OOM JOHANNES IS AL DOOD. WONDER HOE LYK SY IN A BIKINI. EK HOU VAN LANG MEISIES. EK SAL HAAR LEER OM DAGGA TE ROOK. DIS LEKKER.

  • @valsables5299
    @valsables5299 Рік тому

    Here help ons ! Die vrou lyk gevaarlik.

    • @ZoeJ0Y
      @ZoeJ0Y Рік тому +1

      Agnee herder, sy's lieflik🧡

    • @RockyDempers
      @RockyDempers 10 днів тому

      Hoekom se jy So?

  • @annelizeschwartz9769
    @annelizeschwartz9769 4 роки тому

    Waar kry 'n mens dit