Hé Landi weeral een liedje 👌 supermooie stem om naar te luisteren en nadenken over de woorden een streling voor het oor 🙏 voor je mooie liedjes . Fijne avond en weekend van Een ❤️ voor iedereen Bertie uit België
PRAGTIGSTE mensie van Namibia - jy laat my hart sommer vermurwe as ek jou gesiggie weer sien, en na jou ONGE-EWENAARDE prag-stem en sang-keuses luister ... ! Jy's beslis my NUMBER ONE, Landi ... ! *** ❤
gister aand na Steve se Toeka 1 geluister, dis eerste snit op die cd. Maar ongelukkig jou vergawe is beter as Steve sien. Ha ha wonder wat hy sal se, seker saam stem😂
Mooiste vrou, mooiste stem. Pragtig Landi👏👏👏♥️♥️♥️♥️
Ai, SO bitter mooi om na te luister, Landi ... ! *** X
Absolutely Magnificent WOWOWOWOW
Dankie Landi weereens n pragtige lied soos net jy dit kan sing❤
Hé Landi weeral een liedje 👌 supermooie stem om naar te luisteren en nadenken over de woorden een streling voor het oor 🙏 voor je mooie liedjes . Fijne avond en weekend van Een ❤️ voor iedereen Bertie uit België
Hou baie v jóú weergawe, Landi!
Landi jy sing afrikaans net so mooi Baie dankie dat jy jou talent met ons deel Jy reik ook na die sterre maar jy is n ster
PRAGTIGSTE mensie van Namibia - jy laat my hart sommer vermurwe as ek jou gesiggie weer sien, en na jou ONGE-EWENAARDE prag-stem en sang-keuses luister ... !
Jy's beslis my NUMBER ONE, Landi ... ! *** ❤
Landi, jy het dit nou maar eenmaal net. Wat jy ookal sing is altyd pragtig met jou engelstem. Baie dankie.❤
Ek hou bje van hierdie een, en jy doen dit perfek, bje dankie
❤❤❤❤❤❤❤
Pragtig gesing Landi ❤
❤❤
Pragtig vertolk 🌹