SUPER CAST DVD Vol 69 (Last Farm Vaaldam)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 жов 2024
  • Schalk en Neville kies om Last Farm oewer Vaaldam te hengel vir die DVD. Die oewer is bekend vir vlakker water, wat beide hengelaars goed pas. Verskeie spesies maak hul verskeining tydens die suksesvolle hengel dag.

КОМЕНТАРІ • 18

  • @radieroberts2263
    @radieroberts2263 2 роки тому +2

    Well done julle het al julle gewere uit ghaal

  • @shanewallace1378
    @shanewallace1378 2 роки тому +5

    So word die videos net beter🙌💯

  • @krugerhenning2263
    @krugerhenning2263 2 роки тому +1

    Baie dankie vir 'n goeie vid. Julle maak 'n goeie span.👍

  • @gamingforlife4368
    @gamingforlife4368 2 роки тому +1

    HI kan julle asb n video maak waar julle als verduideliking wat jy nodig het en moet weet om pro mania te begin hengel want ek wil volgende jaar pro mania hengel en vang op die oomblik nie baie vis nie

  • @sonjavanzyl4830
    @sonjavanzyl4830 2 роки тому +1

    Hoekom staan jy in water help dit vir iets👍 my Naam is FJ van Zyl ek hou baie van jou videos jy inspereer my bae😀😀😀😀

  • @frikkieuys5181
    @frikkieuys5181 2 роки тому +1

    Hi oom Schalk kan ek asb die bottom strop se skaglyn lentes kry?

  • @antondeklerkdrtony3d412
    @antondeklerkdrtony3d412 2 роки тому +2

    Quality jis kyk last farm het my goie slae ge gee😅

  • @deidre_nel
    @deidre_nel 2 роки тому

    Hello, oom hulle moet biekie by Boschkopp kom vang...

  • @kiranramdin2473
    @kiranramdin2473 2 роки тому +3

    Excellent videos as always. I have learnt an immense amount from these videos, that has changed my fishing drastically. 1 Question tho. Any idea how i can get into contact with Schalk directly? I would like to become a Supercast distributor in the Northern KZN Area

  • @jacobusjwessels289
    @jacobusjwessels289 2 роки тому +1

    Hoe maak julle daai deeg

  • @phillipdebruyn2870
    @phillipdebruyn2870 2 роки тому

    very good

  • @biggamehunter_78
    @biggamehunter_78 2 роки тому

    Why do you dip the tip of the rod in the water 57:15

  • @TiaanGroenewald
    @TiaanGroenewald 2 роки тому

    Waar is loukie

  • @Zionnn565
    @Zionnn565 2 роки тому +1

    M0oi so

  • @stevengrobbelaar2334
    @stevengrobbelaar2334 2 роки тому

    Manne, nice video but please pay attention to fish care. Dont throw the fish into the keep net..

    • @svg_qtclaps3937
      @svg_qtclaps3937 2 роки тому +2

      Bro they know what they are doing

    • @quintinvermeulen2394
      @quintinvermeulen2394 2 роки тому +2

      Always that one guy who's completely out of line. Stop watching videos on UA-cam and go and place your own fish in a keep net. lol