EPISODE 2: Van kreefgate tot labirint...Elandsbaai se groot geheime

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 сер 2012
  • In die September 2012-uitgawe van Weg/go! vat Erns Grundling en Le Roux Schoeman die agterpad...Van Velddrif aan die Weskus, tot in die piepklein Papendorp. Van die mond van die Bergrivier tot die mond van die Olifantsrivier. Hierdie is episode 2 van 'n 3-episode-reeks oor die Weskus se mense.

КОМЕНТАРІ • 2

  • @Deontjie
    @Deontjie 7 років тому +1

    Daar is nog 'n paar mooi geheime.

  • @hermansteyn6053
    @hermansteyn6053 7 років тому

    Mooi Manne Mooi !