Koerantbespreking | Andries Cornelissen - Bulletin | 10 Februarie 2025
Вставка
- Опубліковано 10 лют 2025
- Andries Cornelissen van Bulletin sluit by ons aan vir Koerantbesprekings saam met Pierre en Francois op Die GROOT Ontbyt, 10 Februarie 2025.
www.netwerk24....
/ 1888567482283176415
www.timeslive....
www.netwerk24....
maroelamedia.c...
www.news24.com...
www.netwerk24....
www.netwerk24....
#diegrootontbyt
#news
#kyknet
Hoe leer jy mense diplomaties om blatante diefstal aanvaarbaar is Pierre?? Ek wil graag weet waar kom julle befondsing vandaan???
As die ANC enigsins die kapasiteit gehad het om te luister of te verander, sou hierdie nooit gebeur het nie. Cyril en die ANC hou aan vir ons en die wêreld te lieg. Dis tyd dat dit einde kry.
ANC het net stemme gesoek,nie verder as hulle neuse gedink nie.As jy gematig is moet jy ook oppas vir draadsit.
Andries, is nie net Strickland wat die naweke gemoer is nie, so ook Rama en sy boewe
Jong blankes kry nie werk in SA wat moet hulle doen.?
SUID AFRIKA IS N JOKE NET SOOS RES VAN AFRIKA 😂😂😂
Wannneer mense gerecycle(dief) word,doen hy weer dieselfde ,die man of vrou moet gefire word.
Enigste ligpunt is dat Cyril mense stuur om mt Trump te onderhandel.
Wat 'n grap man. Wie gaan hy stuur, niemand anders as sy looter vriende in die ANC. Ek bid en hoop Trump jaag hulle weg.
As ek kon sou ek beslis emigreer. Ouderdom, weermag pensioen ensv kortwiek my en my gesin.
Andries ek sal dit waardeer as jy nie na die Russe, Sjinese, Irannese en ander verwys as muishonde nie. Genoemde nasies het kulture duisende jare bestaan. Ek is bekommerd oor jou gebruik van Afrikaans met die uitlatings, die duisende mede burgers van die lande sal die belediging heg aan alle Afrikaners.
Hulle is niks anders as muishonde nie.