Die verhaal van my Pa
Вставка
- Опубліковано 10 лют 2025
- Die verhaal van my Pa - aangebied deur Amanda Loftus
Please follow us on:
Twitter: / patmos_studio
Instagram: / dailybible.. .
Facebook: / patmosstudio1
Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstud...
Dankie Amand, n pragtige verhaal en n groot les oor vergewens gesindheid. Seëninge vir jou.
Kragtige getuienis. Dankie.
Dankie vir U genade tot ons einde
Dit is n mooi verhaal
Ek het n paar drome visioene openbarings gehad sommiges oor tekens van die koms van Jesus Christus
Ek wil graag dit deel met ander mense.
Se vir my hoe en wat moet ek doen om dit te deel 🙏
Wow
Dankie vir jou getuienes
Shalom
bergleeu
Ek leer Afrikaans. Dankie. Groete uit die Verenigde State.
Pragtige getuienis
ja girl my Pa is ook hemel toe snaaks genoeg, hy het nooit gese ..... die Here het vir my gese nie
JA ons elk het n stoorie,my pa het geboer,dit was 1970,hy het n hart klep gehad wat gelek het,hy was siek maar ek onthou sy hande,die keere wat hy gekniel het as hy gebid het,die dag voor hy sterf het hy vir elk van ons kinders n briefie geskryf,hy het geskryf dat ons altyd naby aan Jesus moet leef,en dat Jesus altyd na ons sal kyk,eks nou 57 ,lees daardie briefie nog steeds,dankie pappa dat jy ons van Hom geleer het,n seen en genade.
Wonderlik. God is getrou
Hallo dis Raphael. Kan nie glo ek sien jou hier nie!!