Ek sit hier in Switzerland en kan nie genoeg na dit luister nie. Verlang na die dae, en die dinge en my mense...................... dankie vir die mooi lied. ek verlang so na my familie en die kaap en al die dinge.xxx Dankie vir jou mooi liede.
Musiek uit die heel boonste rakke. Ek woon in die U.K en dit is so lekker om na hierdie wonderlike musiek te luister. Dit laat my net baie verlang na my kultuur en my mense, na 'n tyd lank gelede voor alles so onheroeplik verander het.
Hoe mis ek nou die Outeniqua Berge, die blou van Vicbaai se branders, die reuk van George in die lente, en al sy wonderlike mense. Hoe het ek ooit jou vir Kaapstad verruil. My hart bloei George, my hart bloei. Dankie vir so mooi lied, Jan, en dat jy dit in George geskiet het. Vang so paar branders daar by Vicbaai vir my.
Maak nie saak hoeveel keer ek die liedjie luister nie, dit gee my elke keer hoendervleis. Baie dankie vir jou nederigheid !!!!!!!! Seenwense vir jou en jou familie xx
Since the first day we heard this song - it became our favorite. I've purchased it online & is my better-half's ringtone. Great song Elvis Blue!! We await your next big hit!!
Altyd 'n uitsondering.. Die aanvoeling vir die ritme en werking van 'n taal is so belangrik. Mens moet heeltemal binnestaan en dit bewoon as't ware. Dis wat Elvis/Jan so goed met sy songs in Engels laat presteer het.Miskien sy musikale "oefen" taal. Maar hier (in Afrikaans) wys hy inderdaad dat daar met die regte lied, woorde, 'n mooi stem en bowenal "hart" so ,n luisterjuweel oplewer kan word. Mooi werk Jan.
Ek sit hier in Switzerland en kan nie genoeg na dit luister nie. Verlang na die dae, en die dinge en my mense...................... dankie vir die mooi lied. ek verlang so na my familie en die kaap en al die dinge.xxx Dankie vir jou mooi liede.
Musiek uit die heel boonste rakke. Ek woon in die U.K en dit is so lekker om na hierdie wonderlike musiek te luister. Dit laat my net baie verlang na my kultuur en my mense, na 'n tyd lank gelede voor alles so onheroeplik verander het.
Hoe mis ek nou die Outeniqua Berge, die blou van Vicbaai se branders, die reuk van George in die lente, en al sy wonderlike mense. Hoe het ek ooit jou vir Kaapstad verruil. My hart bloei George, my hart bloei.
Dankie vir so mooi lied, Jan, en dat jy dit in George geskiet het. Vang so paar branders daar by Vicbaai vir my.
Joh dit maak my soo trots om 'n SA'kaner te wees !!! PRAGTIG
Ek is lief vir jou met alles..ek is lief vir jou met niks! Awesome song! Jy rock in afrikaans!
Jan hierdie lied is vir my geskrif. DANKIE OUMATER
Maak nie saak hoeveel keer ek die liedjie luister nie, dit gee my elke keer hoendervleis. Baie dankie vir jou nederigheid !!!!!!!! Seenwense vir jou en jou familie xx
Since the first day we heard this song - it became our favorite. I've purchased it online & is my better-half's ringtone. Great song Elvis Blue!! We await your next big hit!!
Nice song Elvis! Love listening to your music here in London.
ons beste idol ooit...pragtige lied!!
Oor die groot waters hier in Nieeu Zeeland is jou musiek awsome
Jou lied se woorde is diep en dit laat my net weer besef wat is belangrik in die lewe. Bly getrou !!!
Pragtig......mal oor die liedjie!
Pragtig Elvis, n lekker liedjie en ware woorde om na te luister. Ai, die lang pad word kort saam met jou in die motor. Dankie, jy mag maar.
Very good words. You are blessed to write songs like this. Keep it up.
Good song, gives me hope for South African music...
Altyd 'n uitsondering.. Die aanvoeling vir die ritme en werking van 'n taal is so belangrik. Mens moet heeltemal binnestaan en dit bewoon as't ware. Dis wat Elvis/Jan so goed met sy songs in Engels laat presteer het.Miskien sy musikale "oefen" taal. Maar hier (in Afrikaans) wys hy inderdaad dat daar met die regte lied, woorde, 'n mooi stem en bowenal "hart" so ,n luisterjuweel oplewer kan word.
Mooi werk Jan.
Best song ever, you go Elvis Blue !!!!
Stunning liedjie. Love dit!
dankie vir n mooi song man dit gee n mens hoender vleis
luv die song!!!
nie rerig my genre musiek nie. maar jou stem en woorde praat met n mens se siel! Excellent!
Go Elvis Blue!! Set as my ringtone!
Baie mooi! Sal nooit genoeg daarna luister!
Luister gereeld na hierdie song, en verlang dan baie. Dankie, Elvis
From Francei love it !
Awesome song!
AWESOME song!!
loving it !!!!!!!!!!!!!!!
Stunning song!!
Sjoe, ongelooflike liedjie, fantastiese video!!!
Love it !
Love die video
Love die song
Love it...
Laat my dink aan my vakansie saam met my Dad toe ek 6 jaar oud was in Jefreysbaai... net nadat hy en my ma geskei is... Lekker Kites gevlieg !!!
Wow. awesome. Jy is awesome. jou nuwe cd is baie mooi ek geniet dit
Wow!
so bitter mooi
Pragtig!
Verskriklik mooi. Wel gedaan Elvis Blue :-)
wonderlik
Inspirerend
Baie mooi woorde!
pragtag !!!!
Pragtig!!!!
vic bay!
Pragtig......mal oor die liedjie...
Awesome mooi
LOVE DIT STUKKEND
Puik album!!!!!
pragtig :)
gek oor hom en sy.musiek. xx
Ons sing die song by my koor ek is in hoërskool Centurion
hy jannaman... bakgat
eks trots om n familielid van jou te wees...alhoewel ek dt nounet uitgevind het
Lief sy musiek, hy mag maar.
^^
Hy kan maar sing!
Puik lied