Openbaring - Deel 2 (www.kniel.co.za)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 вер 2024
  • Stephan Joubert - Openbaring - Deel 2
    Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.

КОМЕНТАРІ • 29

  • @estracrouse2955
    @estracrouse2955 6 місяців тому +5

    Fantasties Prof Stefan Joubert 🙏🏻

  • @elsabeweiermans4122
    @elsabeweiermans4122 3 дні тому

    Ek luister graag na prof Stephan en die eKerk leraars wat die Woord en veral lesings oor Openbaring so mooi verduidelik. Luister oor en oor daarna. Baie dankie

  • @chriserasmus
    @chriserasmus 6 місяців тому +3

    Baie dankie Stefan. Vandat ek jou bydraes luister het baie vir my duidelik geword. Die wonderlike voorreg om permanent in ons Hemelse Vader se teenwoordigheid te wees, is die maklikste besluit wat ek ooit in my lewe gemaak het.

    • @willieburger-qq3id
      @willieburger-qq3id 4 місяці тому

      W,❤

    • @chriserasmus
      @chriserasmus 4 місяці тому +1

      Ek het een van Stephan se vriende "ontmoet" Barry Tolmay preek so nu en dan hier by ons gemeente in Westville.

  • @estelleloubser3283
    @estelleloubser3283 Рік тому +5

    Ek kan oor en oor luister na U verduidelikings wat so verstaanbaar uiteen gesit word. Baie dankie!

  • @neliekoen7111
    @neliekoen7111 3 роки тому +3

    So dankbaar vir eKerk se wonderlike oopbreek van die Woord, peeke ,Bybelstudies . Seen en baie dankie.

  • @naomilubbe6074
    @naomilubbe6074 4 місяці тому +1

    Danki vir lering ek raak al meer “gehook”

  • @annajvrensburg2094
    @annajvrensburg2094 2 роки тому +3

    Baie danki baie mooi verstaanbaar wees geseed

    • @eekay5710
      @eekay5710 Рік тому

      Waarvoor moet mense 'gereed' wees en hóé 🤔 Het Jesus nie reeds hdie nms ons gedoen nie, ek meen "Christ is within" ?

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Рік тому +2

    Baie dankie Stephan jy skryf waarlik n bestseller deur die Heilige Gees. God seèn en vertroos in jou rou oor vriende. Amen 🙏 🙏 🙏

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 роки тому +4

    Dankie vir hierdie boodskap. Leer elke keer die woord beter verstaan.

  • @sallycollins7020
    @sallycollins7020 4 роки тому +8

    Thanks i love the Word of God

  • @miethablaauw6819
    @miethablaauw6819 Рік тому +1

    Baie dankie. Baie goed verduidelik met verwysings. Seën

  • @stephanieminnaar9762
    @stephanieminnaar9762 5 років тому +6

    Dit ek my baie geseën Ja dis. Ir my kosbaar om na te luister Baie dankie

  • @willemlochner1132
    @willemlochner1132 Рік тому +4

    Het geluister maar baie onduidelik aan gesien geen melding van die wegraping of grootverdriking gemaak word nie verstaan ook nie die merk van die HERE nie .

  • @HeleenBell
    @HeleenBell Рік тому

    HY HET AAN N vloekhout grsterf nie n kruis. Wat van SY heilige Name.

  • @alidavanbuuren7031
    @alidavanbuuren7031 Рік тому

    Goeienaand. Is die lesings in gedrukte vorm beskibaar? Of kan ek dit per e -pos ontvang.
    Baie dankie.

  • @tinajansenvanrensburg9633
    @tinajansenvanrensburg9633 3 роки тому +2

    Vind dit uiters inspirerend.

  • @lohnieh
    @lohnieh 6 років тому +4

    Hou baie van inhoud. Waar is deel 3?

    • @rinusdj
      @rinusdj 3 роки тому

      Dankie Prof Stephan

  • @Leon-qb3nw
    @Leon-qb3nw 2 роки тому

    Hello almal

  • @wicusroux9787
    @wicusroux9787 3 роки тому

    ,

  • @estievorster2065
    @estievorster2065 4 роки тому +2

    Nee wat ver weg....