Bloedrivier Geloftediens - REGSTREEKSE UITSENDING - 16 Desember 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 9

  • @alberthapienaar1968
    @alberthapienaar1968 3 дні тому +4

    Ek waardeer hierdie uitsending. Baie dankie dat ons Volk dit onderhou. Ons God is so almagtig wie ons gered het. AL DIE EER AAN ONS VADER.

  • @magrietmostert3797
    @magrietmostert3797 3 дні тому +5

    Baie dankie vir die woord wat uit gegaan het. Dankie vir almal wat saam gewerk het. Ons hulp is van die Here wat Hemel en aarde gemaak het. Dankie Here dat U ons ook nou in ons benoudheid help.

  • @paulfouche2282
    @paulfouche2282 3 дні тому +4

    Danki ds Richard, goed om ń ou gesig weer te sien. Sê groetnis vir Dawid.

  • @WakkerWordWoord
    @WakkerWordWoord 2 дні тому +1

    Die diens begin by 23:27.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 3 дні тому +4

    Puik

  • @pieterbarendsebotha324
    @pieterbarendsebotha324 3 дні тому

    Ek onderhou VERSOENINGSDAG SOOS DIT HOORT IN 'N NUWE BEDELING.
    MY VOOROUERS WAS NIE TREKKERS EN HET HEEL GEMAKLIK GELEEF IN CRADOCK EN SOMERSET OOS OMGEWING IN DIE OOS KAAP.

    • @henkspamer9450
      @henkspamer9450 2 дні тому

      Jammer, daar sal nooit versoening wees tussen die boervolk en ander volksvreemdes binne die sogenaamde nuwe bedeling nie. Dit gaan NIE gebeur nie. Daar sal wel nog diegene wees wat met volksvreemdes wil vermeng en n jannie jammergat houding het. Dis jou keuse, weet daar gaan gevolge wees vir sulke optrede. Hierdie boervolk het ook hensoppers en omdraaiers. Dit moet ook gebeur want net die oorblyfsel sal gered word (die Skrif se so), die res se lyke sal op die strate le.

    • @andries4061
      @andries4061 2 дні тому

      Nee wat, daar was 'n gelofte, maar daar was beslis nie versoening nie, daarom hou ek maar eerder geloftedag!
      Hang maar af wie tel jy as jou voorouers, sommige mense kyk net na hulle pa se pa se pa.... en dink dit is al voorouers. Sommige van my voorouers was Trekkers, ander nie, sommige van daardie Trekkers was by Bloedrivier, ander nie, daar was tot sommiges vermoor by Bloukrans en saam met Retief deur Dingaan.

    • @JFourie464
      @JFourie464 2 дні тому

      Versoening is iets wat van twee kante af kom, maar julle wat wil versoen moet maar so doen en kyk of dit julle iewers bring. "Versoeningsdag" is 'n politieke maaksel van 'n regering wat die almag van ons Vader en die wonderwerke wat by Bloedrivier gebeur het probeer ontken.