TUKS CAMERATA Onse Vader

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 17

  • @ianmoss244
    @ianmoss244 8 років тому +4

    Michael, ek is albsoluut verlief op hierdie stuk!!!!!! Baie dankie!

  • @thebergbok8279
    @thebergbok8279 4 роки тому +2

    Pragtig gesing. Ons het nie groot katedrale wat al meer as 'n duisend jaar die here dien, waarvan die hand gebeitelde stene die absolute tasbare gees van onse geloof dra nie, maar ons het die Voortrekker monument wat die' plek waardig kan volstaan. Is daar ooit opnames vra ek my af van die Onse Vader daar gemaak en is die akoestiek daarbinne gepas vir sang? 'n Massa opvoering en danksegging van die Onse Vader onder andere, veral in die moeilike tye vir ons nasie as geheel sou heel paslik wees.

  • @sreynolds3471
    @sreynolds3471 3 роки тому +1

    Have you recorded or published the song somewhere for purchase please?

  • @nath7874
    @nath7874 2 роки тому

    Wow! Beautiful

  • @dancinonasmoothedge
    @dancinonasmoothedge 6 років тому +2

    I love this group

  • @corinnedewet4794
    @corinnedewet4794 3 роки тому +2

    My man is oorlede aan kanker. Wonderwerke het na dit met my gebeur. Kan vandag se Ons Vader is nou eerste in my Lewe op 55

  • @garrystewart3765
    @garrystewart3765 4 роки тому +2

    Pragtig!☝️👏👏👏👏

  • @Cactus-Jack69
    @Cactus-Jack69 5 років тому

    Brilliant!

  • @heincorporaal4969
    @heincorporaal4969 9 років тому +1

    This is amazing. Who is the arranger?

  • @laubscher_jaco
    @laubscher_jaco 2 роки тому

    So te sê perfek

  • @hannor3933
    @hannor3933 8 років тому +2

    Eer aan God

  • @ksnyman5568
    @ksnyman5568 6 років тому +2

    Vir my persoonlik het die mineur toonsetting 'n pragtige Christelike lied verander in 'n gekerm. Selfs 'n fantastiese koor kan nie die hartseer, selfs lelike mineur akkoorde mooi maak nie. Dis asof dit mode is om elke mooi majeur-toonsetting bloot om te sit na mineur toe. Ek dink mineur akkoorde het hulle rol om hartseer en pyn uit te beeld, maar dis regtig nie nodig om elke mooi tradisionele Christelike lied na mineur om te sit nie, soos in soveel kerke deesdae bloot mode is.

    • @jasonlee5953
      @jasonlee5953 4 роки тому +1

      ‘n Poes as daar ooit een was 👆🏼

    • @leonnyawo
      @leonnyawo 4 роки тому +1

      1998, the choir recorded this song, heard it for the first time in 1999. I joined the choir in 2000. Still don’t understand Afrikaans.

  • @jjjacobs1785
    @jjjacobs1785 7 років тому +3

    Die dirigent maak my knieë lam, knik knak