RMIS oor naspeurbaarheid vir die rooivleisbedryf

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 лис 2024
  • Deesdae kan mens nie ‘n landboupublikasie oopmaak nie of jy lees iets oor naspeurbaarheid. Na aanleiding van die platform wat vandag bekendgestel het, het Dewald Olivier, die uitvoerende direkteur van RMIS, onlangs met Plaas TV oor die voordele van hierdie tweesnydende swaard gesels.

КОМЕНТАРІ •