Inkomste Belasting som graad 12 Wiskunde geletterdheid- basiese som

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 9 лют 2025
  • Eenvoudige voorbeeld van inkomste belasting som

КОМЕНТАРІ • 8

  • @carleighmarshall3741
    @carleighmarshall3741 4 роки тому +7

    Dit het baie gehelp dankie❤️

  • @jonathanvandenberg6727
    @jonathanvandenberg6727 Рік тому

    Baie dankie vir die video het my baie gehelp

  • @thezz-dguy
    @thezz-dguy 9 місяців тому +1

    woag tank so much!!! i no how to do now tank you tannie!!!!! i luv you tanie!

  • @tishaneswanepoel6050
    @tishaneswanepoel6050 3 роки тому +1

    Gr 12 2021❤️this video is the best👌thank u❤️

  • @vitals1x
    @vitals1x Рік тому

    Baie Dankie♥♥

  • @celestedamons265
    @celestedamons265 3 роки тому

    Hoekom word die 31÷100 nie uit gewerk of omgeskakel nie?

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier  3 роки тому

      Hoe bedoel jy, dit word uitgewerk? My Nommer is 084 510 8898. Watsapp my gou net dalk meer detail oor hoe jy bedoel Dan kan Ek meer spesifiek beantwoord. Ek help graag.

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier  3 роки тому +1

      Die 31% Maal die verskil in hakies. Of 31/100 maal die verskil in hakies Of 0,31 maal die verskil in hakies, beteken mos dieselfde ding, jy Sal nie spesifiek ‘n punt verdien vir die vereenvoudiging van die % in die formule nie, punte word gewoontlik toegeken vir korrek the formule, korrek the invervanging en dan moontlik vir die subantwoord en dan ook vir die antwoord. Hoop Ek verstaan jou vraag, indien jy verder wil vra, Watsapp my gerus.