Dankie pastoor Raymond, vir hierdie wonderlike uitleg oor die paradys, iets groot wat vir elke geredde kind van Hom wag, iets voorwaar om na uit te sien, en weet dat dit n vaste belofte van Jesus is, en dat U ook daardie prys vir my betaal het..
Dankie pastoor. Ek het nog altyd gedink dat paradys plek van bewaring is tot die oordeel. Dat daar n middelvlak is en 3de vlak waar die bruid is wat heiligmaking uitgeleef het. Jesus het vir rower aan kruis gese, vandag sal jy saam my in paradys wees. Rower se " attitude" was reg, daarom het hy net die paradys gehaal. Wonder maar net. Nietemin dankbaar vir lesing. Seen groete
Dankie dsnkie weer eens vir die Geestelike booddkskap en dit so mpoi uit eengesit Ek ksn nie genoeg dankie secdaarvoor mie Meisie du plessis
Dankie Pastoor Raymond. Dit was voorwaar hemels om te hoor van die Paradys. Baie dankie...
Pastoor wat is u siening oor die artikel dat Nasa 'n foto het van die Nuwe Jerusalem?
Dankie pastoor Raymond, vir hierdie wonderlike uitleg oor die paradys, iets groot wat vir elke geredde kind van Hom wag, iets voorwaar om na uit te sien, en weet dat dit n vaste belofte van Jesus is, en dat U ook daardie prys vir my betaal het..
Baie dankie Pastoor! Wat ‘n wonderlike plek wat Jess vir ons voor berei.
Baie dankie
so mooi...
Sal dit nie daar heerlik wees nie, want die Lam is altyd daar🙌baie dankie vir hierdie kosbare boodskap pastoor Raymond, alle eer aan die Here🙏
Amen
Dankie pastoor. Ek het nog altyd gedink dat paradys plek van bewaring is tot die oordeel. Dat daar n middelvlak is en 3de vlak waar die bruid is wat heiligmaking uitgeleef het.
Jesus het vir rower aan kruis gese, vandag sal jy saam my in paradys wees. Rower se " attitude" was reg, daarom het hy net die paradys gehaal. Wonder maar net. Nietemin dankbaar vir lesing. Seen groete
Môre Pastoor, wat is die verskil van Die mense se siel en God se gees. Of is dit een?
Môre Pastoor wie is die onslape Heiliges?