Daaglikse Oordenking - 13 Julie 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • Filippense 4:19-20 (NLV)
    Omdat Christus Jesus dit verdien het, sal my God uit sy heerlike rykdom vir julle voorsien in elke behoefte wat julle het. Aan dié God, wat ook ons Vader is, behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.
    Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
    (standaard SMS tariewe geld)
    👇🏼Enige bydrae gebruik die skakel hieronder👇🏼
    👉🏼 bit.ly/payfast... 👈🏼

КОМЕНТАРІ • 26

  • @inamostert470
    @inamostert470 2 місяці тому +1

    More Pastoor. Dankie vir n Vader wat voorsien elke dag in ons lewens.... Geseënde naweek.... AMEN 🙏🏻🙏🏻

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 2 місяці тому +1

    Goeie môre. Dankie vir die mooi boodskap van Jesus. Amen. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @LindaNel-ur7yx
    @LindaNel-ur7yx 2 місяці тому +1

    More Pastoor Baie dankie Vir die week Se. Boodskappe Dankie Here dat U altyd aan ons voorsien Geseende Saterdag Amen

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 2 місяці тому +1

    Môre Pastoor, dankie Amen🙏

  • @ingridviviers4834
    @ingridviviers4834 2 місяці тому

    Dankie vir boodskap weereens. Dankie Liewe Jesus dat U voorsien en dat U altyd in beheer is van my lewe. 🙏👏💞

  • @naominell7352
    @naominell7352 2 місяці тому

    Baie Dankie Ds Andries, vir ons dat ons nooit God se hand te Los ni maar vashou, want Hy voorsoen elke dag vi ons❤

  • @luciatheunissen7090
    @luciatheunissen7090 2 місяці тому +2

    Dankie vir hierdie pragtige reeks. Ons almal het een of ander tyd "pyn" Almal het hierdie bitter nodig. Groete van Vryburg

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 2 місяці тому

    More Pastoor Andries, dankie vir die oggend boodskap. Prys Die Here Amen! Geseende Saterdag.

  • @dollaburger963
    @dollaburger963 2 місяці тому

    More Andries
    Dankie vir nog n boodskap aan ons n geseende dag vir jou en gesin

  • @AnnatjieKok
    @AnnatjieKok 2 місяці тому

    Baie dankie vir elke dag se boodskap

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c 2 місяці тому

    More❤ Here Dankie vir ales wat U ons voorsien Amen geseende dag vir jou en gesinen almal wat saam luister saam met God😊

  • @CillaWilliams
    @CillaWilliams 2 місяці тому

    Goeie more Pastor baie dankie vi d bmoediging God seën u. Is rerig ni maklik maar ons bou op d woord.

  • @janferreira6891
    @janferreira6891 2 місяці тому

    More Amen Dankie Jesus 🙌🏻🙌🏻

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 2 місяці тому

    Baie dankie Andries. Waardeer wees geseend

  • @adsnational3804
    @adsnational3804 2 місяці тому

    MORE ANDRIES....AMEN & AMEN......BELINDA

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 2 місяці тому

    More Andries dankie vir die 4 week se reis. Seeninge.

  • @HanneliePaulik-in7kk
    @HanneliePaulik-in7kk 2 місяці тому +1

    🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @cynthiameyer7320
    @cynthiameyer7320 2 місяці тому

    AMEN

  • @Renierps
    @Renierps 2 місяці тому

    Amen

  • @dotbotha5898
    @dotbotha5898 2 місяці тому

    Baie dankie Andries

  • @melindataljaard2753
    @melindataljaard2753 2 місяці тому

    More dankie Andries

  • @fransiepienaar7163
    @fransiepienaar7163 2 місяці тому

    Amen 🙏🙌

  • @hesternaude1500
    @hesternaude1500 2 місяці тому

    Goeie more .geseende Saturday. Baie dankie vir woord deur week. Mooi bly

  • @ilnarall4387
    @ilnarall4387 2 місяці тому

    🙏🏻

  • @AnnamarieBennette
    @AnnamarieBennette 2 місяці тому

    Amen

  • @johannesboois4048
    @johannesboois4048 2 місяці тому

    Amen