Koffie Tyd promo - Roodebloem

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 лют 2022
  • Aangesien Februarie die maand van liefde is, is ons opgewonde om 'n voorsmakie van 'n episode aan te bied wat jou beslis sal inspireer om verlief te raak op landbou. Sluit later hierdie maand by ons aan vir ons volgende episode van 'Koffie Tyd', terwyl ons saam met plaasbestuurder, Francois du Toit, takbestuurder, Wilmari Havenga en landbou-adviseur, Ruben Badenhorst, 'n draai maak by Overberg Agri se navorsingsplaas - Roodebloem. Moenie uitmis nie - dit gaan een vir die boeke wees!

КОМЕНТАРІ •