Christus, vanselfsprekend groot! Gen 14 Nagmaal Nagmaalreeks 21b Ds G Opperman GK Colesberg

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 лис 2024
  • Jesus Christus was en is ook Priester volgens die orde van Melgisedek: Priester sonder begin en sonder einde, Priester vir ewig. Daarom kan Hy ook volkome red, die wat deur Hom tot God gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te tree. Genesis 14 Nagmaal, Ds Gustav Opperman ‪@WoordeuitsyWoning‬ GK Colesberg
    Bron: Lees Gen 14:17-20; Heb 7
    Teks: Heb 7:4 Let nou op hoe groot hierdie man was …
    Tema: Christus, vanselfsprekend groot
    Psalms: 72:1,2,6; 34:6,7; 48:1; 23:3; 116; 72:10,11
    Opnamedatum: 2024 11 14
    Intro Musiek gebruik in hierdie video:
    Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
    Met dank en erkenning:
    Ps 144 Glorieryke Psalms
    www.ico.org.za info@ico.org.za
    Tel: 0824914965/ 012 332 0336
    Orrelis: Harry Jonkers
    Outro Music: Music used in this video obtained from UA-cam Audio Library.
    With thanks and appreciation:
    Opus One
    Creative Commons Attribution 4.0
    Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. creativecommon...
    Artist: audionautix.com/
    Helpende Woord word Vrydae op UA-cam @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
    U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: bit.ly/3Bbping
    En selfs die Helpende Woord volg op: / helpende_hand
    Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
    Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
    Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s.
    Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186
    Kontakbesonderhede:
    Webblad: woordeuitsywoning.com
    UA-cam: @woordeuitsywoning
    Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
    Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com
    Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
    Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
    Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
    Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op UA-cam, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
    Ons Woorde uit sy Woning UA-cam-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons UA-cam-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
    U kan ook direk 'n bydrae maak:
    Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
    Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou UA-cam wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
    Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd
    FNB Business Account Tjekrekening
    Rekeningnommer: 62874370952
    Bankkode: 260346
    Swift kode: FIRNZAJJ
    Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders.
    Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

КОМЕНТАРІ • 6

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 День тому +1

    Dankie Ds Gustav Opperman vir n treffende boodskap.

  • @janduplessis4785
    @janduplessis4785 День тому

    Baie Dankie Ds. Wat n Pragtige boodskap, die Here seën u werk, mag dit van krag tot krag gaan.

  • @poortwagter9226
    @poortwagter9226 2 дні тому +3

    Koning van Geregtigheid, Koning van Vrede, Koning van my lewe...

  • @gerhardlesch3615
    @gerhardlesch3615 2 дні тому +1

    Waaroor gaan dit hier?
    NB Ek vra dit nie om te kritiseer nie, maar eerlik & opreg.
    Waarom het ons Vader nie al die beginsels van ons geloof reg aan die begin vir sy kinders "oopgemaak" nie? Waarom die proses van evolusie of ontwikkeling van geloof saam met die ontwikkeling van ons "beskaafdheid"?
    Ek lees & soek al jare lank sonder om 'n antwoord te kry; slegs antwoord op my gebede kan die vraagstuk opklaar.

    • @poortwagter9226
      @poortwagter9226 2 дні тому +2

      Gerhard, die gebed van my hart is dat jy jou antwoord sal kry. Ek is van mening dat die sondeval ons so verduister het dat ook ons geloof 'n worstelstryd geword het - en daarom is dit 'n "proses van ontwikkeling" wat eers by ons verheerliking (die laaste stap van die heilsorde) voltooi sal word. Tot dan is die "gewone" dade van God vir ons "ongewoon"; tot dan is geloof en kennis net deur gebedsworsteling bekombaar - stukkie vir stukkie.