FRENZY S01E03 Aloe Park, Arabie dam

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 2 жов 2024
  • Episode 3 van FRENZY het ons gefilm by Aloepark by Arabiedam. Werner Lubbe van Die Oewerhengelaar | Stywe Lyne het saam gekom op die episode. Met al die reën wat die area gehad het was dit nie een van die maklikste take nie. Werner het baie Tips & Tactics gedeel en hy het oor die 60 kurpers gevang in 30min. Kyk gerus die episode en leer saam ons daar uit!

КОМЕНТАРІ • 5

  • @SaidDarlingfishing
    @SaidDarlingfishing 2 роки тому +2

    Spot yang menarik mancing ikan umpan pelet memang jitu👍👍🙏🙏🇮🇩🇮🇩

  • @DigItProtea
    @DigItProtea 2 роки тому +2

    Baie nice video, dankie manne.

    • @frenzydips
      @frenzydips  2 роки тому +1

      Baie dankie dat jy gekyk het. Waardeer dit 🐟🎣

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Рік тому +1

    Baie lekker om julle te sien hengel 👍👍👍

    • @frenzydips
      @frenzydips  Рік тому

      Baie dankei Pieter. Waardeer die ondersteuning man 🐟🎣