Sjoe Johan, wat 'n video... Dankie vir al die harde werk wat nie net in die foto nie, maar ook in die video ingegaan het. Dink nie mense besef regtig al die werk wat in hierdie passie ingaan nie! Dankie, ek sal die video in die toekoms nog 100 keer moet kom kyk vir al die inligting wat gedeel is, dankie daarvoor.
Heee ou! Dis Mal baie werk! Ek sal nou moet al jou ou videos moet oor kyk om te sien hoe jy al hierdie toegepas het! Baie dankie vir al die informasie! Word opreg waardeur!
@sterrejag well...now that you mention it. Jy Ken daai effek wat massa lig kan vergroot, soos n lens (gravitational lensing), het jy al so iets kon waarneem?
Dankie haha. Dis om die sensor se temperatuur konstant te hou, sodat die termiese ruis in elke foto dieselfde is (en laag is). As dit dieselfde is, kan mens darks neem (foto's in die donkerte met die lens cap op) en hierdie ruis aftrek. Met 'n "gewone" kamera raak die sensor al hoe warmer hoe langer dit aaneen foto's neem wat lei na al hoe meer termiese geruis. In die somer raak sensortemperature baie warm - ek het my DSLR se sensor al by 35 grade Celsius gehad (dis in die RAW file se EXIF data). Dan help hierdie verkoeler baie.
Sjoe Johan, wat 'n video... Dankie vir al die harde werk wat nie net in die foto nie, maar ook in die video ingegaan het. Dink nie mense besef regtig al die werk wat in hierdie passie ingaan nie! Dankie, ek sal die video in die toekoms nog 100 keer moet kom kyk vir al die inligting wat gedeel is, dankie daarvoor.
Baie dankie! Sal dit behulpsaam wees as ek ook iets met die Photoshop / DSS stack doen?
@sterrejag ja as jy kans sien sal dit waardeer word!
Heee ou! Dis Mal baie werk! Ek sal nou moet al jou ou videos moet oor kyk om te sien hoe jy al hierdie toegepas het! Baie dankie vir al die informasie! Word opreg waardeur!
Hoera, meer views!!! :D
Great man, bly dis waardevol. Laat weet gerus watter tipe goed jy nog sal wil sien.
@sterrejag well...now that you mention it. Jy Ken daai effek wat massa lig kan vergroot, soos n lens (gravitational lensing), het jy al so iets kon waarneem?
@@marchantlabuschagne4619 nee nog nie, en dis eintlik nogal op my bucket list, dis 'n goeie idee
Interessant! Jy't nogals n lekker radio-stem hoor.
Die -10C vir kamera, is dit om kamera naby selfde temp te hou as die buite lug temp?
Dankie haha.
Dis om die sensor se temperatuur konstant te hou, sodat die termiese ruis in elke foto dieselfde is (en laag is). As dit dieselfde is, kan mens darks neem (foto's in die donkerte met die lens cap op) en hierdie ruis aftrek.
Met 'n "gewone" kamera raak die sensor al hoe warmer hoe langer dit aaneen foto's neem wat lei na al hoe meer termiese geruis.
In die somer raak sensortemperature baie warm - ek het my DSLR se sensor al by 35 grade Celsius gehad (dis in die RAW file se EXIF data). Dan help hierdie verkoeler baie.