Spotify bied aan: Omdat Jy Mag
Вставка
- Опубліковано 2 кві 2024
- Môre aand is die laaste episode van #OpMyEish, die finaal. Maar, bly ingeskakel op kykNET , want direk daarna, is 'n spesiale episode "Spotify bied aan: Brendan Peyper - Omdat Jy Mag", waar ek die liedjies van my nuwe EP sing vir die dames van Op My Eish in die bosveld.