Is die Moslems se god Alla dieselfde as Christene se God die Vader?

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 жов 2024
  • Ons staan stil by die vernaamste geloofsverskille tussen die Christendom en die Moslemgodsdiens.

КОМЕНТАРІ • 3

  • @jacobusmoorcroft1087
    @jacobusmoorcroft1087 3 місяці тому

    YHWE

    • @frederikheymans
      @frederikheymans  3 місяці тому

      Christene praat nie meer van "Yahwe" nie, ook nie YHWH (die oorspronlike tertagrammaton), of self "Adonai", die naam wat die toegewyde Jode gebruik vir "YHWH" nie, Ons praat van Jesus, want Hy is die Ou Testamentvoorspelling van God die Vader se finale en alomvattende verlossingsplan vir die ganse mensdom, van God die Vader, wat die Nuwe Testament vir ons openbaar. Deur Jesus se verlossingswerk is Hy ons Koning en Here, net soos die vader ons Here is. Groetnis en beste wense vir jou.

    • @DJBerg-x3y
      @DJBerg-x3y 3 місяці тому

      Die Katolieke het Islam geskep, dus is albei vals gelowe.