Ep. 10 | Onsekerheid ná politieke chaos in die VSA

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • Wat beteken Biden se val, die sluipmoordaanval op Trump, Vance se kandidatuur en Harris, wat nou die Demokrate se presidentskandidaat is, vir Amerika? Luister na hierdie week se episode van Wêreldwys vir antwoorde op hierdie en ander vrae.
    00:30 Inleiding
    06:15 Die afgelope twee historiese weke
    14:33 Die sluipmoordaanval op Trump en die gevolge daarvan
    21:17 Die GOP-konvensie, Vance en die stand van die Republikeine
    29:42 Die Demokrate, Biden se onttrekking en Harris as kandidaat
    35:46 Die oprigters van die VSA, helde uit die burgeroorlog en lesse

КОМЕНТАРІ • 21

  • @jaccoboer1316
    @jaccoboer1316 Місяць тому +1

    Verhelderend en goed te verstaan voor dezenederlander

  • @Weiseorgelspieler
    @Weiseorgelspieler Місяць тому +2

    Baie dankie aan Jaco Kleynhans en aan die span van Maroela Media vir hierdie fantastise program! Ek kyk elke episode. Ek wens julle 'n lekker res van die week verder. Sonnige groete uit Duitsland na (tans koue?) Suid-Afrika toe!

    • @MaroelaMedia
      @MaroelaMedia  Місяць тому +1

      Dankie vir jou ondersteuning! Groete uit 'n koue Suid-Afrika!

    • @JacoKleynhansSA
      @JacoKleynhansSA Місяць тому +1

      Baie dankie! Jaco

  • @riaandutoit2123
    @riaandutoit2123 Місяць тому +1

    Dankie vir 'n uitstekende ontleding en goeie program,Jaco.Doen so voort!

  • @user-hk1pd5sy9w
    @user-hk1pd5sy9w Місяць тому +1

    Dankie vanaf Nairobi Kenya...baie " informative"

  • @user-qd2md7xj6l
    @user-qd2md7xj6l Місяць тому +1

    Jaco maak n goeie en juiste opsomming van die situasie in VSA. Ek geniet sy "aanbiedings" terdee'.

  • @user-xi1hl6ss6j
    @user-xi1hl6ss6j Місяць тому +1

    Baie insiggewend en interessant - soos met al die episodes v Wêreldwys sover - ek sukkel om te wag vir die volgende aflewering.
    Die Afrikaner as entiteit in 'n multikulturele omgewing kan dalk in die toekoms oorweeg word as onderwerp...

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 Місяць тому +2

    Cheattle is brutaal gekasty....

  • @gerhardbeukes1202
    @gerhardbeukes1202 Місяць тому +1

    nee wat Jaco het my stem as president van suid afrika ek geniet sy annaliese baie

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie Місяць тому

    Jaco, dis jammer dat JD Vance 'n Rooms-Katoliek is wat getroud is met 'n Indier-Hindoe-vrou.

    • @JacoKleynhansSA
      @JacoKleynhansSA Місяць тому

      Ek wonder wat die gevolg daarvan gaan wees. Moeilik om te weet.

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie Місяць тому

    Jaco, die korrekte (Afr) uitspraak is nie KaMAla nie, maar KAmala, en nie PoeTIEN nie, maar POEtin, asb.