I also believe so. He was in my opinion the best fullback. It is just a pity that he played in the same era as André Joubert. I remember his tackle on Terry Wright in the '93 Super 10 final like it happened yesterday.
bevange video manne dankie! Die argief beeldmateriaal is uitstekend - soms swart en wit, soms n ou VHS afneming - ek laaik dit. Ek kan Theo net-net onthou toe hy ouer was maar hy was goed. Dit bewys weer dat Suid-Afrikaanse spanne moet daai swak skouer aanvel en aangee voor kontak
Wel daar was meer spasie en daar was nie verdediging spesialiste ens. Maar soos ons sien in SuperRugby met die Leeus en Kiwie spanne, daar is nogsteeds spaie. Ons manne is net geneig om kontak te vat, en ook hulle gebruik die "binne bal" bittermin (in my ontkundige opinie) :-)
Ek het toetse op die kanaal begin laai. Ek verwerk dit na +- 30min videos wat die beste dele van elke wedstryd vas vat. Gaan loer bietjie deur al my videos
Die jare 1988 - 1993 het ons baie talent op eel agter gehad bv. Gerbrand Grobler, Theo, Juba, Gavin J, self die groot Hugh Reece Edwards. is daar planne vir video van Gerbrand Grobler of die Traansvaal vleuel Jannie Van der Walt?
Andre De Villiers Ek stem heeltemal saam. Daar is planne vir 'n video oor Gerbrand. Ek het reeds vir 'n lys van sy drieë by die Blou Bulle aangevra. Ek sal moet kyk hoeveel beeldmateriaal ek van Jannie van der Walt het. Hy was n baie goeie vleuel en baie onderskatte
Daar is nog Jan Harm Van Wyk en dan Friedrich Lombard, en sal 'n mens nog glo dat met die al die currie cup wedstryde wat ons deesdae in 'n seisoen speel, kan jy nog vir Carel du P , en sneltrein Gerrie G nog op die rekord lys sien met 51 driee elk, as ek reg verstaan. Barney Voster die SWD Vleuel het ook lekker agter die doellyn gekuier.
At 7.26 - is the fan coming onto the pitch after TVR try in corner, going to reprimand the tackler, and then decides not to? Days when fans could ramble around the stadium and even onto the pitch to stretch the oul legs.
I remember the days when running on to the field after the game..as a youngster it was even better than the game...use to trip the kids in front of you..got tripped a few times myself
Legend Theo is my coach... good to see some videos of him back in the day doing his thing
He was one of my favourite players, the TVL back 3 james, pieter and theo were dangerous. awesome bra
Thanks so much for this video. Theo was my hero whilst growing up. What a great talent he was.
Clive Harding I'm glad you enjoyed it Clive. I think he was underrated as a player
I also believe so. He was in my opinion the best fullback. It is just a pity that he played in the same era as André Joubert. I remember his tackle on Terry Wright in the '93 Super 10 final like it happened yesterday.
dankie dankie dankie!!!!!!!!! het SO gehoop ek sal weer my groot held kan sien, maar nie gedink julle sal hom op band hê nie!
Dis net 'n plesier Natalie! Ek's bly jy het die video geniet
Greet rugby those days❤
At 7:29 when the 2 drunks guys try and stop him from scoring XD
Hy het in my kinderjare hier vir seker SWD se beste span ooit gespeel saam met manne soos Barney Vorster, Manie Du Tiot en Paul Treu op die vleuels.
En Peter O' Neil op losskakel. Daai SWD span was awesome gewees!
Goeie jare, daardie ouens was ons hereos gewees! Ek was SWD mal as laaitie gewees.
bevange video manne dankie! Die argief beeldmateriaal is uitstekend - soms swart en wit, soms n ou VHS afneming - ek laaik dit. Ek kan Theo net-net onthou toe hy ouer was maar hy was goed. Dit bewys weer dat Suid-Afrikaanse spanne moet daai swak skouer aanvel en aangee voor kontak
eiremike1 Rugby was BAIE meer aanskoulik in die ou dae. Ek's bly jy geniet die videos!
Wel daar was meer spasie en daar was nie verdediging spesialiste ens. Maar soos ons sien in SuperRugby met die Leeus en Kiwie spanne, daar is nogsteeds spaie. Ons manne is net geneig om kontak te vat, en ook hulle gebruik die "binne bal" bittermin (in my ontkundige opinie) :-)
Geniet julle videos BAIE en sien uit na elke nuwe ene. As julle kan - wys asb. die volle Toetse van d Bokke sedert 1992
Ek het toetse op die kanaal begin laai. Ek verwerk dit na +- 30min videos wat die beste dele van elke wedstryd vas vat. Gaan loer bietjie deur al my videos
Sal so maak, dankie Real Rugby!
Die jare 1988 - 1993 het ons baie talent op eel agter gehad bv. Gerbrand Grobler, Theo, Juba, Gavin J, self die groot Hugh Reece Edwards. is daar planne vir video van Gerbrand Grobler of die Traansvaal vleuel Jannie Van der Walt?
Andre De Villiers Ek stem heeltemal saam. Daar is planne vir 'n video oor Gerbrand. Ek het reeds vir 'n lys van sy drieë by die Blou Bulle aangevra. Ek sal moet kyk hoeveel beeldmateriaal ek van Jannie van der Walt het. Hy was n baie goeie vleuel en baie onderskatte
Daar is nog Jan Harm Van Wyk en dan Friedrich Lombard, en sal 'n mens nog glo dat met die al die currie cup wedstryde wat ons deesdae in 'n seisoen speel, kan jy nog vir Carel du P , en sneltrein Gerrie G nog op die rekord lys sien met 51 driee elk, as ek reg verstaan. Barney Voster die SWD Vleuel het ook lekker agter die doellyn gekuier.
At 7.26 - is the fan coming onto the pitch after TVR try in corner, going to reprimand the tackler, and then decides not to?
Days when fans could ramble around the stadium and even onto the pitch to stretch the oul legs.
I remember the days when running on to the field after the game..as a youngster it was even better than the game...use to trip the kids in front of you..got tripped a few times myself
Los nombres sudafricanos se repiten a lo largo de toda la historia del Rugby en Sudáfrica...
If the Rolls was not there he would have played more Springbok rugby.
When Lion Lager was the beer to drink.
Now its the cheapest
Speedy gornzarles❤😂
This guy was a show pony