Fishing with Legacy Series Episode 7: Moolmans Island - Vaaldam

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 жов 2020
  • Fishing with Legacy Series Episode 7- Team Legacy Series visit: Moolmans Island at the Vaaldam, showing that we are blessed in SA with plenty of fish even if dam levels are very low currently.
    We introduce our newest Team Member to join Team Legacy Series and show you how to use the New Feeding Frenzy Additive Packets and Turbo Feed Liquids. What an awesome & exciting day's fishing shared by friends. In Episode 7 Maximus does its job once again producing a Maximus Baber of note and the new Brave Heart and Killer Instinct Floats produce results over and over again. Barend uses the BB Backings with great success! Hope you enjoy this fun episode at the Vaaldam.

КОМЕНТАРІ • 25

  • @wayneholland2403
    @wayneholland2403 3 роки тому +5

    Volg julle vids van die begin af, maar die een het ek geniet. Kan sien julle raak nou gemaklik. Great stuff !

  • @alexanderjordaan4980
    @alexanderjordaan4980 3 роки тому +2

    Mooi gehengel julle. Ons geniet die videos. Groete. Francois en Lex👍

  • @marnuslabuschagne1155
    @marnuslabuschagne1155 3 роки тому +3

    Probeer asseblief bietjie prop vir babers🔥

  • @dawidsebastian6860
    @dawidsebastian6860 3 роки тому +2

    LETS GOOOO

  • @jandutoit3918
    @jandutoit3918 3 роки тому +2

    Great video

  • @gasoholics
    @gasoholics 3 роки тому

    Barend thanks
    Went fishing on the vaal river last weekend ,fryday from 3pm to Sunday 12mid day
    120 kg of carp your products rock.
    MACIMUS CARP AND DRAGULA ON THE BALL DRAGULA backing and Dracula floats.
    Awesome 👌 quality.
    Tried all your turbo liquids,had Awesome takes on it,thanks 😊

  • @wollie4358
    @wollie4358 3 роки тому +4

    Like jou videos. Help asb, wat is jou beste kombinasies van jou produk vir karp in vaalrivier. Ek doen papgooi

    • @barendbreedt770
      @barendbreedt770 3 роки тому +3

      My gunstelling kombinasies
      Braveheart/Jack sparrow
      Braveheart/Axe
      DragonFire/Gladiator
      Killer instinct/Hotgates
      Zeus/beesting

  • @wollie4358
    @wollie4358 3 роки тому +1

    Hi julle, dankie dat jy jou kombinasies met ons deel. Wat se floats, verkies jy vir karp in vaalrivier, dankie nogmaals

  • @ethanrowett3794
    @ethanrowett3794 3 роки тому +3

    Ek will so graag deel wees van daai span

  • @colossalbasscustombaits5963
    @colossalbasscustombaits5963 3 роки тому +2

    Kan julle dalk n bietjie grood karpe Gan jag wat 15 kg+ is op spesie.

  • @bowsgunsrodsreels2282
    @bowsgunsrodsreels2282 3 роки тому +1

    Hi barend ek het ge subscribe aan julle kanaal...geniet julle videos ,sal julle dalk die selfde kan doen met myne dit sal wardeer word dankie

  • @wernerschutte7574
    @wernerschutte7574 3 роки тому +2

    Dit was nou asemrowend like julle kwaai....

  • @guilhermeedgardesousa7028
    @guilhermeedgardesousa7028 3 роки тому

    Manne, Kyk asseblief na julle sound edditing. Julle dra nie Microphones nie so julle stemme klink sag waneer julle verder van die Camera af staan, en dan waneer die musiek speel dan is die musiek volume baie harder as die stemme. Dankie vir die awesome tips en videos wat julle maak. Dis fantasties.

  • @roryoconnor7017
    @roryoconnor7017 3 роки тому

    Waar kan ons van die Competition floats kry wat Raymano gebruik?

  • @michaelphillips4833
    @michaelphillips4833 3 роки тому +2

    Where can i find your products? Im in the Stilfontein area. Northwest.

  • @jordanwelle7232
    @jordanwelle7232 3 роки тому

    Lekker julle

  • @johanrenison593
    @johanrenison593 2 роки тому

    Ek is baie mal oor julle videos waneer kom hengel julle weer by koppies