Saan - Ghetto Ding

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 вер 2024
  • Saan - Ghetto Ding
    Hies Hai Mense
    Lyrics (UNOFFICIAL)
    S-A-A-N Saan
    Ja nee mense, dies die lewe hier in Gelvan
    Also known as the Ghetto
    Maars ons gaan nie laat probleeme ons agter hou nie, Nooit!
    Trap-stars, Bad boys, Shane o'mac records
    CHAISE!
    Die lewe wat ek leef is nie werd nie
    Bras almal gangster niemand loop meer kerk nie
    Gun, drugs, alcohol maak die man sterk hier
    Dan kyk n man mos hey, my brasse dra Adidas
    "Mamie wanner kry ek?" "Gaan aan met jou Filas"
    Dan lag my brusse my uit dan voel n man mos blind
    Dan smaak ek werk hardloop net na n ander plek toe line
    Is daar wat die duiwel in kom en hy speel met jou mind
    Dan dink n man mos,"wat, ek gaan n goal vir my grind"
    Hier wat sokker in kom van my hart af en my brein
    Sand in die gesig en die voete is vuil
    Is hartseer, mense somtye wil ek uit baars en huil
    Daars mense wat nie het nie so vir wat moet ek skuil
    Droe brood en suiker is lewe in Gelvandale
    Ek was geskaape as die man geslag
    Ek se dankie vir God vir die rustig dag
    Ek se baie dankie omdat hy my deur dra in die nag
    Hy gee my kos, klere, skuiling en krag
    Is al wat ek nodig wat wil ek meer verwag
    Eish! Lewe is swaar
    Los die aardery en ons staan met mekaar
    Dis n Ghetto Ding
    Dit is maar net n Ghetto Ding
    Chaise! Ja lewe gaan aan
    Swaar of nie swaar nie ons doen wat ons kan
    Dis n Ghetto Ding
    Dit is maar net n Ghetto Ding
    No one is perfect ons almal is sinners
    Nog skaars kla gepraat kyk hoe skinner aan dinges
    Ek het gehoor in n fabriek verloor n mens vingers
    Maar hier in Gelvandale verloor ouers hulle kinders
    Wanner kom ons reg ek weet die lewe is swaar
    Ons wil nie saam staan nie en dit maak my naar
    Jong kleine kinders jag ook al skaar
    Maar dis die way dit is ons moet dit maar net aanvaar
    Hou op moan, jy het n talent
    Is nie Gelvan nie is die mense in dit wat die rules bend
    Drugs word verkoop, gangsters word defend
    Dies die way it gaan ek wonder wanne gaan dit end
    Ek wil nie meer so lewe nie
    Mense word saam groot maar kan nie mekaar vergewe nie
    Hulle leef in die verlede hier
    Maar glo my met die krag van God sal ek nooit strewe nie
    Dies die probleem, ek het hom (op gelet)
    Dies wat ons moet doen want baie is upset
    Kneë op die grond en ons se dai gebed
    Van dai is al man wat ons nou kan red
    Eish! Lewe is swaar
    Los die aardery en ons staan met mekaar
    Dis n Ghetto Ding
    Dit is maar net n Ghetto Ding
    Chaise! Ja lewe gaan aan
    Swaar of nie swaar nie ons doen wat ons kan
    Dis n Ghetto Ding
    Dit is maar net n Ghetto Ding
    Straight uit die straat uit moeg ball geskop
    Is tyd vir aand-eete "wat eet ons?" Dumplings en sop
    Noba is hoe my taanie maak seker sy kook
    Nog nooit honger gaan slaap nie
    Mense ek word mooi groot
    Mense alles wat ek praat is real
    Terwyl die Engels n teabag weg gooi moet ons een deel
    Net met die eers koppie kan n mens nog af show
    As dit by die derde koppie kom dan is dai teabag al vlou
    n Ghetto lewe is tough en baie se dit stink
    Maar ek smaak een van dai honde is wat uit dit uit blink
    Diep uit die droe brood is waar alles begin
    Ek haar boytjie, my (famielie), eks my ma se kind
    Ja nie is DC gaan party miskien in Shoder
    Is whole night drinkery lyk hys over die boarder
    Midder nag die skaape word geslaughter
    Sodra dit Februarie kom dan drink ons weer (madog) hoor
    Wat ek probeer om te se ons almal kry lekke tye
    Maar so vinnig wat dit kom gaan dit verby hoor
    Alles kom op n einde ×2
    Eish! Lewe is swaar
    Los die aardery en ons staan met mekaar
    Dis n Ghetto Ding
    Dit is maar net n Ghetto Ding
    Chaise! Ja lewe gaan aan
    Swaar of nie swaar nie ons doen wat ons kan
    Dis n Ghetto Ding
    Dit is maar net n Ghetto Ding
    Ja nee mense ek wil maar net gehoor word
    Ek worry nie oor fortune en fame nie
    Shane o'mac records
    Chaise! Bad boys
    Hierdie song behoort nie aan my nie. Ek deel net die musiek want dit is nie beskikbaar op die verhoog nie.
    Kontak my epos by nigbofowler@gmail.com vir enige vra.
    Tags
    Saan, Gelvan, Gelvandale, Afrikaans rap, Hip-hop, Eastern Cape, Ooskaap

КОМЕНТАРІ • 3

  • @JasonSilas-vo9in
    @JasonSilas-vo9in 3 місяці тому

    True 👍👌

  • @ThaRealFaisel
    @ThaRealFaisel 7 місяців тому

    Been looking for this song for a decade now, I listened to this track in 2014🔥🔥🔥

  • @conanoliphant540
    @conanoliphant540 8 місяців тому

    Unprecedented Rap music 🎶