Розмір відео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показувати елементи керування програвачем
Автоматичне відтворення
Автоповтор
Wonderlike gesprek - wat die belang van "lewensdrif" uitgelig het. Dankie aan Gerhard Papenfus en Koos Malan. Julle is inspirerend.
Sinvolle feitelike gesprek en so ongelooflik lekker om na mooi suiwer Afrikaans te luister.
Bake dankie vir hierdie gesprek. Ons bid.
❤
Wonderlike onderhoudstegniek waar jy die gas meeste van die praatwerk laat doen - so baie ouens gesels so baie mens hoor skaars van die gas.