Dankie George vir hierdie belangrike en aktuele inlgting vir ons as kinders van God. Dit bly maar vir my opvallend hoe moeilik dit is om oor die Heilige Gees te praat. Die grootste rede is sekerlik omdat Hy gees is en ons Hom nou met woorde wil beskryf. Jesus sê " die woorde wat ek tot julle spreek is gees en lewe." Ek glo dat Hy daarmee vir ons die sleutel gee om die Heilige Gees se teenwoordigheid in ons te manifesteer. Die sleutel van geloof. Die woord( Jesus) van God is dooie feite(letters) as dit(Hy) nie met geloof ontvang word nie. Jesus is die getuienis(woord en daad) van God self dat ons Sy kinders is. Hierdie getuienis is ook dié van die Heilige Gees. Daarom getuig Hy saam met ons "Abba Vader" die oomblik wanneer ons wedergebore word in gees. Dit is die oomblik wanneer ek my ou identiteit van vlees en sonde en skuld neerlê en my nuwe identiteit as volkmaakte seun van God ontvang ... deur geloof natuurlik. Dit is hierdie geloof wat die Heilige Gees in ons liggaam, siel en gees manifesteer en vestig. Die wêreld kan Hom( die Heilige Gees) nie ontvang nie omdat hulle nie glo dat Jesus die Christus (die Gesalfde van God, wat ons ons salf as 'n koninklik priesterdom vir God) is nie. Shalom.
If the Leader changes, the rest will follow.
Dankie George vir hierdie belangrike en aktuele inlgting vir ons as kinders van God.
Dit bly maar vir my opvallend hoe moeilik dit is om oor die Heilige Gees te praat. Die grootste rede is sekerlik omdat Hy gees is en ons Hom nou met woorde wil beskryf. Jesus sê " die woorde wat ek tot julle spreek is gees en lewe." Ek glo dat Hy daarmee vir ons die sleutel gee om die Heilige Gees se teenwoordigheid in ons te manifesteer. Die sleutel van geloof. Die woord( Jesus) van God is dooie feite(letters) as dit(Hy) nie met geloof ontvang word nie. Jesus is die getuienis(woord en daad) van God self dat ons Sy kinders is. Hierdie getuienis is ook dié van die Heilige Gees. Daarom getuig Hy saam met ons "Abba Vader" die oomblik wanneer ons wedergebore word in gees. Dit is die oomblik wanneer ek my ou identiteit van vlees en sonde en skuld neerlê en my nuwe identiteit as volkmaakte seun van God ontvang ... deur geloof natuurlik. Dit is hierdie geloof wat die Heilige Gees in ons liggaam, siel en gees manifesteer en vestig.
Die wêreld kan Hom( die Heilige Gees) nie ontvang nie omdat hulle nie glo dat Jesus die Christus (die Gesalfde van God, wat ons ons salf as 'n koninklik priesterdom vir God) is nie.
Shalom.
Waarheid