VitaAmp Inspirasie | Plaas jou vertroue in die Here

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 лют 2025

КОМЕНТАРІ • 10

  • @louismaartens7354
    @louismaartens7354 6 місяців тому +4

    Amen

    • @marthaspangenberg8119
      @marthaspangenberg8119 6 місяців тому

      Salig is die wat weet hoe afhanklik hulle van die Here is!!!!!! Ons moet deur ons lewenspad stap en vashou aan Sy kleed. Hoe groot is die GROOT EK IS.❤

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 6 місяців тому

    Baie dankie vir al jou boodskappe wat mens net telkens weer laat besef hoè getrou God is. Seèn en vrede Amen 🙏 🙌 👏

  • @MaritaScholtz-m9m
    @MaritaScholtz-m9m 6 місяців тому +1

    Ek vertrou U Here!! Ek wag op U!!! Dankie Here! Ek Sal nie teleurgesteld wees nie! U is getrou!!! Dankie Johan. 🙏

  • @fredaroodt9695
    @fredaroodt9695 6 місяців тому

    Goeie môre Johan. Baie dankie vir hierdie pragtige boodskap. Lieflike dag vir jou en jou gesin...

  • @koosdalenevanstaden8534
    @koosdalenevanstaden8534 6 місяців тому +1

    More liewe Johan Baie dankie vir vanoggend se boodskap oor Vertroue 🙏 geseende naweek vir jou en jou geliefdes

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 6 місяців тому

    Dankie Vir MOOI Boodskap Ek plaas My vertroue in die Here se Hande Vertrou Niemand nie net die Here 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻⚓🕊️🛐🤗

  • @joeykoen7395
    @joeykoen7395 6 місяців тому

    Danki vir U Kosbare Boodskap.

  • @WillieMarais-t1h
    @WillieMarais-t1h 6 місяців тому

    Dankie baie dis great

  • @siebertmarais3838
    @siebertmarais3838 6 місяців тому

    Dankie vir DIE BOODSKAP