Baie dankie vir baie mooi video. Weenen moes pragtig versorgde stasie gewees het. Moes baie harrseer dag vir personeel gewees het. Sowel as die boere gemeenskap. Hulle was deel van die sluiting van taklyn stasies, deurdat hulle nie meer van spoor vervoer gebruik gemaak het nie.🙏
Ai hoe hartseer en nostalgies raak ek nou. My oupa was laaimeester op Estcourt en die smalspoor het net onder sy sinkkantoortjie verbygeloop. Ek en my boetie het menige vakansies by hulle gaan kuier en meeste dae was ons by die loods waar ons heeldag op die treine baljaar het. Net na nege in die oggende sou die Weenen trein verbykom en ek sou altyd hardloop om hom te sien. Oom Bill het altyd vriendelik gewuif terwyl hy buite sy loko op die uitswaaistoeltjie sit. In 1975 het ek en my boetie saamgery van Estcourt af tot by die R103 waar my pa ons gekry het. Ek kan nie meer onthou of daar 'n halte was nie maar Oom Bill was gaaf genoeg om daar te stop. Ek moet nog iewers 'n foto hê waar my pa met sy reuse voete agtermekaar die spasie tussen die spore vul op daardie selfde plek. Hy was self 'n bekende met spoorlyne wat sy hele lewe vir Plasser gewerk het. My oupa en een van die drywers, Oom Jan Mostert, was huisvriende. Oom Jan het my eendag die stoom laat dryf by die loods vir seker net so 50 meter. Vir 'n 13-jarige was dit soos koek vir 'n weeskind. Ek het ook later jare een keer saam met hom op die diesel afgery na die Masonite fabriek toe.
The Weenen train race was a annual running event. My late Father and freinds turned into a grand occasion and used to "race" against the train in their vintage cars. Good times and memories.
Dit is van tamaties vir al vir wat daar gebore en oud geword het self groente en lusern op die trein gelaai dit was in oom Bul Bester se tyd oom Doors bason was die laai meester
Baie dankie vir baie mooi video.
Weenen moes pragtig versorgde stasie gewees het. Moes baie harrseer dag vir personeel gewees het. Sowel as die boere gemeenskap. Hulle was deel van die sluiting van taklyn stasies, deurdat hulle nie meer van spoor vervoer gebruik gemaak het nie.🙏
Ai hoe hartseer en nostalgies raak ek nou. My oupa was laaimeester op Estcourt en die smalspoor het net onder sy sinkkantoortjie verbygeloop. Ek en my boetie het menige vakansies by hulle gaan kuier en meeste dae was ons by die loods waar ons heeldag op die treine baljaar het. Net na nege in die oggende sou die Weenen trein verbykom en ek sou altyd hardloop om hom te sien. Oom Bill het altyd vriendelik gewuif terwyl hy buite sy loko op die uitswaaistoeltjie sit. In 1975 het ek en my boetie saamgery van Estcourt af tot by die R103 waar my pa ons gekry het. Ek kan nie meer onthou of daar 'n halte was nie maar Oom Bill was gaaf genoeg om daar te stop. Ek moet nog iewers 'n foto hê waar my pa met sy reuse voete agtermekaar die spasie tussen die spore vul op daardie selfde plek. Hy was self 'n bekende met spoorlyne wat sy hele lewe vir Plasser gewerk het. My oupa en een van die drywers, Oom Jan Mostert, was huisvriende. Oom Jan het my eendag die stoom laat dryf by die loods vir seker net so 50 meter. Vir 'n 13-jarige was dit soos koek vir 'n weeskind. Ek het ook later jare een keer saam met hom op die diesel afgery na die Masonite fabriek toe.
The Weenen train race was a annual running event.
My late Father and freinds turned into a grand occasion and used to "race" against the train in their vintage cars.
Good times and memories.
Thanks for sharing.
Dit is van tamaties vir al vir wat daar gebore en oud geword het self groente en lusern op die trein gelaai dit was in oom
Bul
Bester se tyd oom Doors bason was die laai meester
Grand old days of bygone splendor. Remember the run to Escourt .