Episode 6 All Or Nothing | Adriaan Rootman

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 жов 2024
  • In episode 6 gesels ek met Adriaan Rootman, CEO van Luxury Time. Wat baie mense nie weet nie, is dat sy loopbaan voor horlosies, restaurante, video winkels en vele ander idees ingesluit het. Adriaan deel sy insigte oor entrepreneurskap, personeelbestuur, en vertel stories oor hoe dit alles begin het en die rooftog wat dit amper tot 'n einde gebring het. Hy beklemtoon ook die belangrikheid van roetine. Adriaan is iemand wat alles voluit doen, en sy "alles of niks" mentaliteit kom sterk deur in sy lewe en besigheid. Hierdie is 'n episode wat geen toekomstige entrepreneur wil misloop nie.

КОМЕНТАРІ •