Een Afrikaanse diva! Dolly Rathebe)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 жов 2024
  • Wie onthou nie die legendariese Dolly Rathebe nie! 'n Aantal jare terug het ek 'n aantal onvergeetlike dae saam met Dolly hier in Amsterdam en later in Londen beleef. Ek het soos 'n kind aan haar voete gesit en na haar verhale geluister. Sy is/was 'n mooi stukkie Afrikaans, Afrikaan, mens, kunstenaar, vrou, moeder en diva, 'n iemand in my/ons geskiedenis en 'n fluweelsagte herinnering aan die plek waar ons vandaan kom.. en die pad waarop ons nou loop. Hoeveel mense weet dat Dolly die eerste ooit Afrikaanse filmster was? Wat 'n mens, wat 'n vrou, wat 'n verhaal.
    Geniet saam met my hierdie kort fragment uit 'n program oor die lewe van Dolly wat ons, kort voor haar dood 'n aantal jare terug, hier vir die Nerlandse Omroep gemaak het.
    Regie: Johan Allers
    Kamera: Darin Campbell

КОМЕНТАРІ • 6