Staatskaping: Amnestie of tronkstraf?

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 січ 2025
  • Nuuspod vra aan prof. Dirk Kotze, Willie Spies en Dr. Pieter Groenewald of die mense wat met staatskaping verbind word, amnestie moet kry of tronk toe gaan.

КОМЕНТАРІ • 46

  • @lionelbartlett5388
    @lionelbartlett5388 2 роки тому +9

    Hulle moet tronk toe tronk toe.

  • @carinaleroux9138
    @carinaleroux9138 2 роки тому +4

    Zuma berserker nie amnesty nie! 🤬🤬🤬

  • @christinevandermerwe5660
    @christinevandermerwe5660 2 роки тому +4

    Ag!!! Sy comrades sal hom nooit in die tronk laat boet nie!!!

  • @sophiavorster9406
    @sophiavorster9406 2 роки тому +5

    Selfs Ramaphosa moes geweet het wat aangaan in Zuma se tyd!

  • @susanlubbe4052
    @susanlubbe4052 2 роки тому +2

    Thuli is ook maar nie wat ons gedink en gehoop het nie!

  • @nickvanderhoven4562
    @nickvanderhoven4562 2 роки тому +2

    Hoekom sagkuns met die krimmies werk, as AL die geld nie ingewin kan word nie .

  • @mauritzvandenheever2780
    @mauritzvandenheever2780 2 роки тому +3

    Ook tyd dat alle partye wat min of meer saam smelt en een ordentlike party stig wat die ANC uit die kussings kan lig.

  • @marietteminnaar6391
    @marietteminnaar6391 2 роки тому +5

    Nuremberg verhoor

  • @billfreeman1176
    @billfreeman1176 2 роки тому +5

    Dit is n klomp strond hulle moet betaal vir wat hulle verkeerd gedoen. Waar in die wereld gebeur dit dat skelems vry kom met hierdie groot gemors. Om jammer te se is kak.

  • @true5188
    @true5188 2 роки тому +6

    Nee gee Zuma rope dan doen hy die land n guns. As hy nie weet hoe om n knoop te maak nie is ek seker iemand kan hom bietjie opleiding gee.

  • @marietteminnaar6391
    @marietteminnaar6391 2 роки тому +5

    Maar is daar nie straf vir korrupsie nie?

  • @ritamyburgh9231
    @ritamyburgh9231 2 роки тому +1

    Kan 'n skelm/staatskaper se burgerskap nie weggeneem word nie?

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 2 роки тому +2

    Pietie du Plessis was tronk toe vir R160000.00 se bedrog Wie Kan dit onthou .

  • @charlesskeen8485
    @charlesskeen8485 2 роки тому +1

    Waarvan praat julle met die amnestie? Gaan daardie geld dan nou ook sommer afgeskruf word? Wat gebeur dan met die hele begrip van reg?

  • @lionelbartlett5388
    @lionelbartlett5388 2 роки тому +2

    Tronkstraf.

  • @lionelbartlett5388
    @lionelbartlett5388 2 роки тому +5

    Hulle moet erken gee amnesty en vat al hulle geld.

  • @peet1649
    @peet1649 2 роки тому +7

    Ek kan net nie opgewonde raak dat hierdie saga nie ..... 4 jaar om wat gebeur het op die tafel te kry, nóg 4 jaar om dit te verwerk tot getuienis wat in 'n hof sal staan en nog 4 jaar om deur die verflenterde regstelsel enige vonnis te kry .... 2034! Díe plek lankal moertoe! Nee wat!

  • @pieterbuys1336
    @pieterbuys1336 2 роки тому +1

    Galg!

  • @gretcheneloff3757
    @gretcheneloff3757 2 роки тому

    Nie tronkstraf nie. Dit is nie koste efektief om hulle te voer nie. Doodstraf klink goed

  • @racheldekock5723
    @racheldekock5723 Рік тому

    As amnesti toegestaan word aan hierdie click dan moet almal wat in die tronk is vir dieselfde oortredinge ook in aanmerking kom vir amnesti asook toekomstige oortreders of hoe?. Die wet werk mos vir almal dieselfde of hoe. Hulle moet almal hulle werk en pensioen verbeur en nooit weer vir die staat werk nie.

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 2 роки тому

    Kort kombersie

  • @NerinaRSA
    @NerinaRSA 2 роки тому +2

    Zuma moet praat. As hy fit doen kan hy rustig gaan bly waar hy ook dl eil. Masr dreig die hele tyd rn doen nie

  • @ritamyburgh9231
    @ritamyburgh9231 2 роки тому +3

    Kan 'n skelm/staatskaper se burgerskap nie weggeneem word nie?

  • @colinhendra7635
    @colinhendra7635 2 роки тому

    Tronkstraf.