On-Que Feat. Sonja Herholdt - Ciao Ciao

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 12

  • @pjmatthee
    @pjmatthee 10 років тому

    Die live vertoning gisteraand by Atterbury was regtig 'n MOMENT! WELL DONE Willie, Sonja, On-Que en dansers. SONJA SOOS ALTYD AMAZING, LIEF JOU XXX PIERRE

  • @Krulkoppie1
    @Krulkoppie1 12 років тому

    Beste Afrikaanse Video in n Laaang tyd!!!

  • @dbadenhorst
    @dbadenhorst 12 років тому

    Sonja raak hier lekker byderwets; ek is mal hieroor en ek hoop dit word 'n groot treffer!

  • @magdanell7128
    @magdanell7128 6 місяців тому

    Pragtig. Pragtig. 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻🥰🥰🥰🥰❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @Annettemeer
    @Annettemeer 10 років тому

    Knalharde beats. Lekker! Respect uit Rotterdam.

  • @jointq
    @jointq 11 років тому

    Awesome! Sou Graag DIE oppie lug wou hoor! Hoekom.weet niemand van die song & video nie? Wat doen RSG, KFM,.Highveld, Jacaranda, Goodhope ens? Hul almal sal veaeker die Great Song & video geniet! Brilliant Sonja & On Que! Mag Jul.lugtud kry vir die! ;-) xJx

  • @cobuskershoff5716
    @cobuskershoff5716 11 років тому

    mal oor jou song just LUV it jy rock girl..

  • @riaanlouwt
    @riaanlouwt 11 років тому

    Mal oor die song. You rock

  • @wouterhugo3363
    @wouterhugo3363 7 років тому

    briljant

  • @ClandestineSauceZA
    @ClandestineSauceZA 11 років тому

    Bring vir die Harlekyn nog 'n lyn

  • @eddiehobson9624
    @eddiehobson9624 11 років тому

    Wow! Sprankelend en Vars! Geluk julle!!

  • @Momz0r
    @Momz0r 12 років тому

    LOVE IT!! I love yoU Son, soos altyd! (Margie Cameron) 011 822 7349