Wil julle twee nie miskien Kaap toe emmigreer nie? Dankie julle. Dit was seker my eie nalatigheid maar ek het nog nooit God se Woord so verstaan soos nou nie. Dis lekker om na julle te luister. Ek het ook op n stadium in my lewe so "Holy" geword . Wou ook my huwelik van 50jr beter maak en in die proses net n groter verwydering tussen my en my geliefde gemaak. Kon nie verstaan dat niks beter geraak het nie. Begin van Jan 1, 2021 is my geliefde skielik weg en ek het net oorgebly met die leegheid en hartseer. Ek kan getuig dat al my "godsdienstigheid" hom niks van Jesus vertel het nie en ek het hom seker grensloos ge -irriteer. Nou verstaan ek.
Julle is sooo geseënd om die Bybel vir my in so nederige, verstaanbare taal oor te dra. Julle is kosbaar! Ek is danbaar!! Bid vir julle en danbaar vir jul manier en vir ons insig en oordra.🙏👋🙌❤
Daar is so baie goed wat ek net een keer voor bid en op Sy tyd voorsien Hy. Dinsdag aand gaan ek terug Engeland toe en al wat ek Hom vra is “Vader beskerm my gesin wat ek weer eens agter laat tot ons mekaar weer Sien”. Ek weet ek sal weer SA toe kom, watter tyd Hy sal besluit. Want ek glo
Wil julle twee nie miskien Kaap toe emmigreer nie? Dankie julle. Dit was seker my eie nalatigheid maar ek het nog nooit God se Woord so verstaan soos nou nie. Dis lekker om na julle te luister.
Ek het ook op n stadium in my lewe so "Holy" geword . Wou ook my huwelik van 50jr beter maak en in die proses net n groter verwydering tussen my en my geliefde gemaak. Kon nie verstaan dat niks beter geraak het nie. Begin van Jan 1, 2021 is my geliefde skielik weg en ek het net oorgebly met die leegheid en hartseer. Ek kan getuig dat al my "godsdienstigheid" hom niks van Jesus vertel het nie en ek het hom seker grensloos ge -irriteer. Nou verstaan ek.
Dankie vir diep bybelstudie. Vir al die verse wat julle so mooi en duidelik verduidelik. Groei so baie elke keer wanneer ek daarna luister.
Julle is sooo geseënd om die Bybel vir my in so nederige, verstaanbare taal oor te dra. Julle is kosbaar! Ek is danbaar!! Bid vir julle en danbaar vir jul manier en vir ons insig en oordra.🙏👋🙌❤
Asook wysheid.🙏
Daar is so baie goed wat ek net een keer voor bid en op Sy tyd voorsien Hy. Dinsdag aand gaan ek terug Engeland toe en al wat ek Hom vra is “Vader beskerm my gesin wat ek weer eens agter laat tot ons mekaar weer Sien”. Ek weet ek sal weer SA toe kom, watter tyd Hy sal besluit. Want ek glo
Ek wil julle asseblief vra om my dogter te verlos van codien verslaawing, dit breek my
🙏 vir julle Bybelstudie