Kyk en leef die regte Jesus raak | Stephan Joubert
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- Vandag gesels ons oor die tema: "Kyk en leef die regte Jesus raak."
Maak nie saak waar jy is of wanneer jy inskakel nie - jy's welkom hier! Laat ons saam die krag en waarheid van Jesus ontdek.
Dankie vir die uitstaande insiggewende boodskap. Altyd treffende boodskappe.
Goeie middag. Baie dankie Prof Stephan Joubert vir nog n ongelooflike boodskap wat ons gaan ontvang. Sien altyd uit na u boodskappe. Vriendelike groete ❤