RITME Digitaal | Paasfees 2024 | Hy leef!

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 вер 2024
  • 𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹:
    PAASBOODSKAP
    𝙏𝙚𝙢𝙖: Hy leef!
    𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith
    𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 28 Maart
    𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk)
    💻📱 UA-cam & Facebook

КОМЕНТАРІ • 12

  • @annaliewiese8620
    @annaliewiese8620 5 місяців тому

    Dankie Johan vir ongelooflike boodskap. Jesus leef en daarom kan ons ñ lewe van oorwinning leef en is ons in Christus nuut.

  • @anneliescomrie826
    @anneliescomrie826 5 місяців тому +1

    Amen...

  • @altalourens2479
    @altalourens2479 5 місяців тому

    Dankie Here dat U ons eerste lief gehad het ... En ons nou as U kinders U terug kan lief hê. Met dankbare harte vir die grootste geskenk .. Die Ewige Lewe. Dankie Pappa Vader.

  • @dorothymaritz9867
    @dorothymaritz9867 5 місяців тому

    Baie dankie vir hierdie baie betekenisvolle boodskap.

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 5 місяців тому

    Baie dankie Johan vir so vreugdevolle boodskap. Groete uit NZ

  • @sallyvanheerden1782
    @sallyvanheerden1782 5 місяців тому +1

    Baie baie Johan ja HY HET OPGESTAAN VIR ONS.Seen vir jou en gesin

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl2136 4 місяці тому

    Baie dankie...ek dink as Jesus nie opgestaan het nie..sou die Bybel nie krag deur die eeue gehad nie. Jesus leef...geseënde aand

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 5 місяців тому

    Hy leef ,Hy leef hierin my ❤ Amen 🙏 🙌

  • @user-pu3dv8jz9e
    @user-pu3dv8jz9e 5 місяців тому

    Amen 🙏

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 5 місяців тому +1

    Hierdie Paasfees is vir my uitstaande. Dankie vir hierdie boodskap.

  • @lenajordaan749
    @lenajordaan749 5 місяців тому +1

    HY LEEF!!! HY HET WAÀRLIK OPGESTAAN!!! VIR JOÙ ÈN VIR MŸ!!!! DANKIE JESUS.. HALLELUJA!!!

  • @ritabezuidenhout5182
    @ritabezuidenhout5182 5 місяців тому

    As julle dan weet YAHSHUA leef waarin die Woord staan daar kruisig Hom oor en oor Shalom