Mamma jy is n getuie vir die wereld dat daar n Lewende God is. So mooi gestel dat n kinderhart alles kan verstaan. Jou vrede en liefde is n insperasie vir my. Dankie dat jy met die wereld gedeel het, en dat ek ook so sal wees en optree wanneer soos jy en jou man gedoen het.❤
Liewe Pappa & Mamma,
Baie dankie vir die deel - so kosbaar ❤
Mamma jy is n getuie vir die wereld dat daar n Lewende God is. So mooi gestel dat n kinderhart alles kan verstaan. Jou vrede en liefde is n insperasie vir my. Dankie dat jy met die wereld gedeel het, en dat ek ook so sal wees en optree wanneer soos jy en jou man gedoen het.❤
Ons se vir die familie baie dankie dat hulle die begrafnisdiens van Neil met die hele land gedeel het
Aan God al die Eer....ek glo met my hele hart Mamma jou getuienis van Neil gaan mense na Jesus laat roep watte n Woord....Neil is veilig by Jesus