Lynette Beer 4 Ankers
Вставка
- Опубліковано 18 гру 2024
- 4 Ankers in die storm - terugblik na Sondag se byeenkoms saam Lynette Beer
Gaan lees Handelinge 27
1. GODDELIKE/Godgegewe roeping;
• dis belangrik om te weet wat is jou doel op aarde
•weet wie jy is, want dis moeilik om gegrond te bly as jy nie weet wie jy is of die mense om jou ken nie
•ken jou sterkpunte en swakpunte
• hoe wil jy die storms van die lewe deur maak as jy nie weet wat die Satan teen jou gebruik nie!
• moet nie op die storm fokus nie, wees doelgerig = weet waarheen jy oppad is
2. Moed;
• hou moed selfs wanneer jy vrees, want God is met jou
• moenie vrees:
1. Terwille van jouself, dit steel jou vreugde en geluk.
2. Terwille van ander wat na jou kyk (mense wat opkyk na jou)
3. Terwille van God se Naam.
4. Om Satan 'n vuishou te gee
3. Aanbidding;
• ons moet selfs in die storm God aanbid.
• wanneer ons God aanbid, is Hy daar.
• daar is krag in Jesus Christus se naam
4. Kerk; (alomteenwoordige Heilige Gees)
• Paulus het gesê ons moenie die onderlinge byeenkomste laat verby gaan nie.
• wees lief vir die kerk en maak jou kinders ook lief vir die kerk
Jy kan nie te ver weg van God beweeg as jy geanker is. Die Heilige Geen en jou ankers bring jou altyd terug
Mag die Hemelse Vader met julle wees en mag julle week geseënd wees