Dankie dat jy dit probeer vinniger maak het, maar die oorspronklike is soooo stadig dat hierdie ook steeds te stadig is... tranetrekkers... ek dink ek sal maar Onbeskaamd s'n gebruik. Net weer te lewendig vir my gehoor...
@@disagreeablepin. So sê al die oudtydse orreliste... En die mense verdwyn... Ek sê nie jy's verkeerd nie, net so min as wat goeie teologie verkeerd is, maar mense loop agter crap aan.
Die liedere het God vir al ons mense op aarde gegee sodat ons dit kan sing tot Hom . Selfs al is jy alleen, sing dit uit jou hart vir Hom. Pragtige aanbiddings liedere vir ons, aan Hom
Dankie.
dankie 🙏
Dankie dat jy dit probeer vinniger maak het, maar die oorspronklike is soooo stadig dat hierdie ook steeds te stadig is... tranetrekkers... ek dink ek sal maar Onbeskaamd s'n gebruik. Net weer te lewendig vir my gehoor...
'n Loflied word nie afgerammel nie.
@@disagreeablepin. So sê al die oudtydse orreliste... En die mense verdwyn... Ek sê nie jy's verkeerd nie, net so min as wat goeie teologie verkeerd is, maar mense loop agter crap aan.
Is dit moontlik vir ons as gemeente om asb van julle liedere te gebruik. Hoe werk die kopiereg dan? Baie dankie, ek hoor graag van jou. Martie Olivier
Die liedere het God vir al ons mense op aarde gegee sodat ons dit kan sing tot Hom . Selfs al is jy alleen, sing dit uit jou hart vir Hom.
Pragtige aanbiddings liedere vir ons, aan Hom