RIEMVASMAAK EN DABERAS

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 41

  • @leoraford5413
    @leoraford5413 4 місяці тому

    My wereld, so so mooi. Verlang ek nou. Namakwaland toe 🌎

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 8 місяців тому +6

    Baie mooi......pragtige Afrikaans!

  • @antonio8677
    @antonio8677 7 місяців тому +1

    Thanks so much for sharing. Keep them coming.

  • @de3301
    @de3301 8 місяців тому +3

    Praftige video - opregte Afrikaans.
    Ons was al daar maar verlang nou terug.
    Binnekort is ons weer daar!
    😊

  • @benitaferreira7946
    @benitaferreira7946 7 місяців тому +1

    Baie dankie Steve vir n puik video🎉❤

  • @jolinebeneke1942
    @jolinebeneke1942 8 місяців тому +4

    Wow. Ek het die reis nou baie geniet!

  • @FRIKSMITH
    @FRIKSMITH 8 місяців тому +1

    Steve, jy doen dit soos ek daarvan hou. Baie dankie, dit word waardeer. Vrede

  • @MurielDawids
    @MurielDawids 5 місяців тому

    My beloved place

  • @rikaolwage4147
    @rikaolwage4147 7 місяців тому +1

    Mense, dit is so spesiaal om dele van ons land te sien, waar Oujongvroue nie met klein Golfies kan ry nie. Mag julle baie geseënd wees met jul reise wat julle met ons deel

  • @jonhinrichsen3241
    @jonhinrichsen3241 8 місяців тому +1

    Fantastiese video, lyk baie lekker en baie mooi😁

  • @ppview32
    @ppview32 8 місяців тому +2

    Baie dankie vir hierdie pragtige video. Ons waardeer jou insigte en video.

  • @LindaSinclair-m1w
    @LindaSinclair-m1w 7 місяців тому

    Goeienaand Steve! Dis die eerste keer wat ek die pragtige video toer kyk. Die klip en die koperbome het darm sy bekooring en so mooi dit maak natuurlik ie mooiste sononder gangs. ek was nog nooit daar. Bly ek kon dit op manier te sien kry. Goe gedoen en daarby dis in afrikaans. Dankie en sal graag nog wil volg. 😊💯

  • @weskus
    @weskus 8 місяців тому +3

    Dit was erg lekker om na julle vid te kyk. Prag wêreld, mooi lorrie, lekker musiek. Is daar meer wat gaan volg?

  • @GeorgeCarstens-s7z
    @GeorgeCarstens-s7z 8 місяців тому +6

    Franco. Soos jy op pad is van Kakamas, verby Marchand en Augrabies nedersettings na Augrabies Valle, moenie regs afdraai na Valle maar hou reguit aan na Blouputs. Waar jy sou regs afdraai na Blouputs hou weereens reguit aan. Die padoppervlak verander na grond na die Blouputs-afdraai. Dan is dit nog so + - 60 km (as ek reg onthou) tot waar die pad 'n skerp swaai 90° na links maak. Daberas se hek lê in hierdie "elmboog" aan die regter- / rivier- / buitekant van "elmboog". Dit is egter nie net vir opdaag nie, jy moet vooraf kontak en bespreek dan sal hulle reëlings met jou maak. Maar waarlik die moeite werd! Cassie

    • @francospangenberg2887
      @francospangenberg2887 8 місяців тому +1

      Baie dankie Cassie ... waardeur die rigting aanwysing. Het met Lekkerslaap (Daberasfarm) in verbinding getree en hulle het my ook verduidelik. Maar weereens dankie. Geseende dag 🙏🙏

  • @mariecoetzee6309
    @mariecoetzee6309 8 місяців тому +1

    WAT N PRAGTIGE PROGRAM . BAIE DANKIE . ONSE GOD HET ONS KOM SEEN MET DIE MOOISTE LAND.
    BAIE DANKIE JULLE , EK SIEN UIT NA MEER SULKE PROGRAMME. MAG JULLE GESEEND WEES, LOVIES VAN MARIE. ❤😊

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 8 місяців тому +3

    Steve puik episode mooi daar

  • @andremnel9076
    @andremnel9076 8 місяців тому +1

    Ons het darem maar 'n pragtige land

  • @GerhardBrand-z9d
    @GerhardBrand-z9d 7 місяців тому +1

    Toe ek daar in 8SAI was 1990 het ons baie se trekke gery met Kwêvoëls na ander deel wat regering vir hulle gegee het

  • @humanmeyer6982
    @humanmeyer6982 8 місяців тому +1

    My harts wereld...

  • @herbertvanrensburg6411
    @herbertvanrensburg6411 7 місяців тому +1

    Dagse Steve, Ek het baie jare terug na albei Daberas sowel as Riemvasmaak gereis vanaf Kathu. By Riemvasmaak aangekom was ons bitter teleurgesteld gewees want die mense daar het ons verwittig dat die bron toe is aan die publiek want iemand in die gemeenskap het hul krag kabel gesteel. Die tweede keer wat ek die vrou dit weer besoek het was `n paar jaar later en weereens was die plek toe vir publieke besoeke. Al wat ons daar te sien gekry het was die baie styl en swak pad na die hek van die kamp wat toegesluit was, ons kon dus nie eers te voete na die Chalets of die bronne gaan kyk het nie! Die damaras was baie opdringerig met hul "edel stene" en het ons `n arm en `n been daarvoor gevra toe ons dit uit eindlik by hulle wou koop om van die klein skepsels ontslae te raak! Ons het ook in Desember maand `n besoek afgele by Kobus op Daberas. Dit was ook so 10 Jaar gelede en daar was net die "ou plaashuis" wat hulle uit verhuur het aan vakansie gangers. Die huis was toegerus met `n parafien vrieskas en yskas, `n gas stoof en `n donkie om in warm water maak. Kobus en Hanneke het onder in die kloof gewoon in `n modern huis wat hulle uit sand sake gebou het om die hitte buite te hou. Hanneke het wel vir my vrou gese om nie die gordyne of die vensters in die huis oop te maak nie omdat dit onhebelik warm sou word maar my vrou hou mos van vars lug en lig! Die tempratuur buite was 56 grade Celsius en ek kan vir jou waarborg dat geen normale mens in sulke hitte kan slap nie. Nou ja genoeg gese, ek wil net vir jou se dat ek nooit weer na een van die plekke sal gaan nie, al woon ons in Kathu en redelik geklimatiseer is...nee dankie!

  • @stevecrozet306
    @stevecrozet306 8 місяців тому +1

    ive been there in a 3 series bmw with no problem

  • @thegreatoutdoors921
    @thegreatoutdoors921 8 місяців тому +2

    Uitstekend gedoen Steve! Meeste views ooit! 1k subscribers geknak! Knap gedaan en baie geluk!

  • @TjakaErasmus
    @TjakaErasmus 8 місяців тому

    Riemvasmaak! Bn HK Peleton. 1981.

  • @faniecremer4899
    @faniecremer4899 8 місяців тому +2

    Wonderlik saamgestelde program. Dit het gevoel asof ek saam met julle alles beleef.

  • @martinvanvuuren
    @martinvanvuuren 8 місяців тому +1

    Riemvasmaak waar 8 SAI hul vasbyt gedoen het?

  • @stevecrozet306
    @stevecrozet306 8 місяців тому

    a beautiful area

    • @stevecrozet306
      @stevecrozet306 7 місяців тому

      you have now made me want to go back there. Thank you

  • @pswanepoel77
    @pswanepoel77 6 місяців тому

    Lekkerness

  • @francospangenberg2887
    @francospangenberg2887 8 місяців тому +1

    Pragtige plekke die ... My soort plekke om te gaan bewonder ...🤣🤣🤣 Kan u my verduidelik watter kant is Daberas? Is dit na Blouputs? Veilig Ry 👊👊

    • @stevedevilliers1404
      @stevedevilliers1404  8 місяців тому +2

      Hi Franco, beste manier omte verduidelik is, gaan op lekkerslaap se blad in, soek dan Daberas Guestfarm, Noord-Kaap. Hulle het 'n oulike kaart wat die "location" wys. Groete

    • @francospangenberg2887
      @francospangenberg2887 8 місяців тому +1

      Dankie ... sal so maak. Julle moet veilig ry 👍

  • @louisfrancios
    @louisfrancios 8 місяців тому

    AI last my baie baie terug dink het opleiding daar gedoen 1976 was op Upington in 8sai

  • @ronnieschmidt1002
    @ronnieschmidt1002 8 місяців тому

    lyk baie lekker, laat weet as julle eendag vicfalls toe gaan, sal jou wingman wees

  • @theothiart9509
    @theothiart9509 7 місяців тому

    Opleiding gegee daar.