Ek het vir Koos van der Merwe (PROPHET) die eerste keer in ons kerk, WESKUS LIGHUIS VREDENBURG gesien toe hulle daar opgetree het, ek was 20 en het pas die Here aangeneem....Die song bring mooi memories terug, (May God Bless You PROPHET)❤🙏🏽
An die hand van hierdie pragtig lied, wat my nie loslaat nie, mog ek net `n preek maak oer 1 Kol. 20, wat in 4 gemeentes verkondig mog wore. Tot eer en grootmaking van die nooit genoeg gepreze Naam des HEEREN.
Die HEERE is mild en wrachtig. Hy tog lei wie dwaal die weg,; lei ootmoedege daai waar Sy weg is; leer Sy weg aan hulle wat needrig is en gebroke van hart. Geloof sy God, Die ons lei op Sy wee en ons die krag en die gena gee om daai die wee ook tot die eind te ga.
Fraser Valley Art Therapy According to the information that comes with this song in English, this is what Scott Wesley Brown writes: "Originally written in Afrikaans by Koos van der Merwe. I re-wrote the lyrics in English using the same theme and message of this powerful song! If you listen you can hear the echoes of the cross for you!" Thank you for your comment.
@ketjing1 Hi there, Thank you for your comment. If you look in the description box underneath this video, you will see I have put a listing for two other versions of this song. One is a more metal version in Afrikaans, and the English version, called "Can You Hear The Echoes". But yes, so many people have asked me to do the English version, that I am seriously thinking of doing so. Once again, thank you for visiting my channel. I am glad you liked this version of this song.
@DaHakman2 "En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy geregverdig het, dié het Hy ook verheerlik." Romeine 8
@lennisupra Jy't heelwat beter woorde vir hom gehad as wat ek vir him gesê het. Mag God jou ryklik seën. Na al die werk wat ek tussen sulke mense op UA-cam doen, is my draad met hulle maar kort. Dankie.
Dankie vir die kruis, Here en soveel meer vir die opstanding. Daarom sal ons sing...
Probably the most underrated Gospel song ever! Pragtige lied dankie Koos groete uit Australië!
Ek het vir Koos van der Merwe (PROPHET) die eerste keer in ons kerk, WESKUS LIGHUIS VREDENBURG gesien toe hulle daar opgetree het, ek was 20 en het pas die Here aangeneem....Die song bring mooi memories terug, (May God Bless You PROPHET)❤🙏🏽
2020 is nie n maklike jaar nie tog sorg God!
Uitstekende vertolking! Baie dankie vir die plasing op UA-cam. Seënwense vir almal.
God is so goed vir ons!
Ja, Hy is! (^_^)
Beautiful song ..heart touching
Tydloos! Alle eer aan Jesus Christus!
Dankie, en Ja, alle eer an Jesus Christus. (^_^)
Great ! Love this... ❤🙏👍😘😇🤗🍀🌹
Thank you. (^_^)
Such a blessing. Love the song! Love the Christ!
Liewe HEER vergewe choirfihgt want hy besef nie wat hy se nie,dit is al wat ons vir mense soos hy kan doen, BID.
Danki Jesus❤
An die hand van hierdie pragtig lied, wat my nie loslaat nie, mog ek net `n preek maak oer 1 Kol. 20, wat in 4 gemeentes verkondig mog wore. Tot eer en grootmaking van die nooit genoeg gepreze Naam des HEEREN.
Die HEERE is mild en wrachtig. Hy tog lei wie dwaal die weg,; lei ootmoedege daai waar Sy weg is; leer Sy weg aan hulle wat needrig is en gebroke van hart. Geloof sy God, Die ons lei op Sy wee en ons die krag en die gena gee om daai die wee ook tot die eind te ga.
Pragtig!!!!! Dankie vir deelname.
Rudi
Awesome dankie Jesus
Dit sal altyd mense se siel en wese aanraak. Jesus het vir ons sondes aan die HOUTKRUIS gesterf.
Wow wee amen I love this song
ñ Growwe lied,oor ñ growwe houtkruis,dit was geen piekniek nie.❤JESUS
wow wow wow!! Thanks for sharing, it is dramatic and awesome!!
Glad you liked it. (*_*)
Thank you for your comment.
Hierdie is ñ man vir wie ek baie respek het. ñ Gesalfde van GOD....
Ek stem Lourens ,die lied bring trane in my oe
I stand to be corrected but Koos van der Merwe wrote the words of the song, Echoes of the cross
Fraser Valley Art Therapy According to the information that comes with this song in English, this is what Scott Wesley Brown writes:
"Originally written in Afrikaans by Koos van der Merwe. I re-wrote the
lyrics in English using the same theme and message of this powerful
song! If you listen you can hear the echoes of the cross for you!"
Thank you for your comment.
@ketjing1 Hi there,
Thank you for your comment. If you look in the description box underneath this video, you will see I have put a listing for two other versions of this song. One is a more metal version in Afrikaans, and the English version, called "Can You Hear The Echoes".
But yes, so many people have asked me to do the English version, that I am seriously thinking of doing so. Once again, thank you for visiting my channel. I am glad you liked this version of this song.
@DaHakman2
"En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy geregverdig het, dié het Hy ook verheerlik." Romeine 8
Dis 'n plesier, Rudi. Ek's bly jy't dit geniet. (*_*)
Kan julle nie seblief die Engelse weergawe 'The Echo' ook oplaai nie asb? Die oorspronklike?
Baie dankie, ek sien julle het so gedoen x
@lennisupra Jy't heelwat beter woorde vir hom gehad as wat ek vir him gesê het. Mag God jou ryklik seën. Na al die werk wat ek tussen sulke mense op UA-cam doen, is my draad met hulle maar kort. Dankie.
@DaHakman2 Hy't die taal nodig - dit moet ek se - mees tyds verstaan hulle niks anders nie. Dankie. (*_*)
Asemrowend......
Jy mag maar sing
Baie dankie. Ek's bly jy't dit geniet.
Laat dit goed gaan.
xo
Afrikitty Hierdie man is ongelooflik...Sy vertolking van Leonard Cohan is verruklik!!