Laat ons die belydenis vashou! Hebr 4 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 19a

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • Om vas te hou aan die Belydenis wanneer die Naam van jou Verlosser 'n vloekwoord geword het
    in die wêreld se media. Om vas te hou aan die Belydenis wanneer jou Verlosser op die markplein van godsdienste voorgehou word as maar net een van baie moontlikhede. Om met vrymoedigheid God se troon te nader, terwyl jy jou swakhede, jou tekortkominge, jou mismoedigheid, jou verslawings soos ysterkettings agter jou moet aansleep. Woordverkondiging: Hebr 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg ‪@WoordeuitsyWoning‬
    Om vas te hou aan die belydenis
    wanneer daar so min in die geloofsgemeenskap is
    wat dit werklik doen,
    wat dit werklik sigbaar doen …
    Om vas te hou aan die belydenis
    wanneer die professore aan soveel Teologiese skole
    dikwels net hulle twyfel kan bely.
    En om met vrymoedigheid God se troon te nader
    terwyl jou beste gebede soos gebarste ballonne om jou rondlê.
    Bron: Sag 3:1-5; Heb 2:10-18; 4:14-16
    Teks: Heb 4:14 … laat ons die belydenis vashou.
    Heb 4:16 …Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan …
    Psalms: 84:1,2; 86:3.6; 66:1,7; 25:4,5
    Opnamedatum: 2024 05 12
    Intro Musiek gebruik in hierdie video:
    Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
    Met dank en erkenning:
    Ps 144 Glorieryke Psalms
    www.ico.org.za info@ico.org.za
    Tel: 0824914965/ 012 332 0336
    Orrelis: Harry Jonkers
    Outro Music: Music used in this video obtained from UA-cam Audio Library.
    With thanks and appreciation:
    Opus One
    Creative Commons Attribution 4.0
    Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. creativecommon...
    Artist: audionautix.com/
    Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
    Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
    Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
    Kontakbesonderhede:
    Webblad: woordeuitsywoning.com
    UA-cam: @woordeuitsywoning
    Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
    Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com
    Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
    Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
    Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
    Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op UA-cam, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
    Ons Woorde uit sy Woning UA-cam-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons UA-cam-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
    U kan ook direk 'n bydrae maak:
    Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
    Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou UA-cam wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
    Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd
    FNB Business Account Tjekrekening
    Rekeningnommer: 62874370952
    Bankkode: 260346
    Swift kode: FIRNZAJJ
    Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders.
    Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

КОМЕНТАРІ • 3