Het vandag vir die eerste keer ingeskakel.. voel baie jammer vir julle met wat moontlik in jul kerk ook gebeur... ek het nou so n ruk terug verneem hoeveel vrymesselaars en hul tekens in die soos genoem word groot kerke is... se nie in ds. se kerk...ek is van n pinkster gemeente ... my hart gaan uit vir julle.. mag ABBA jul leiding gee oor die kerk
@SusanSwartz, dankie vir jou reaksie. Ons is die Here dankbaar dat ons nie hierdie probleme in ons eie gemeente ondervind nie. Die Here is vir ons goed. Die kerkraad en die gemeente is ernstig oor die suiwer bediening van die Woord.
Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb waar jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons UA-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit bv oorweeg om ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb.
DANKBAAR vir die WAARHEID ❤
Àbsoluut die waarheid dankie Gustaf beter kan niemand Christus aan ons bekend maak nie.
Dankie, @SusanGreeff. Jou terugvoer is vir ons baie bemoedigend! Groetjies.
Wat is die waarheid , ? Van die aangeklaagde, Sal Jesus dit getuig
Het vandag vir die eerste keer ingeskakel.. voel baie jammer vir julle met wat moontlik in jul kerk ook gebeur... ek het nou so n ruk terug verneem hoeveel vrymesselaars en hul tekens in die soos genoem word groot kerke is... se nie in ds. se kerk...ek is van n pinkster gemeente ... my hart gaan uit vir julle.. mag ABBA jul leiding gee oor die kerk
@SusanSwartz, dankie vir jou reaksie. Ons is die Here dankbaar dat ons nie hierdie probleme in ons eie gemeente ondervind nie. Die Here is vir ons goed. Die kerkraad en die gemeente is ernstig oor die suiwer bediening van die Woord.
Ons stel belang in ons
kykers. Laat weet ons asb waar jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe
lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto
is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons
doen navorsing vir ons UA-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit bv oorweeg om
ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy
Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons
wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons
kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan
stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon.
Laat weet ons asb.