Multimin dra al ‘n kwarteeu by tot Van Greunen Boerdery se sukses.

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 9 лют 2025
  • Die toepas van presisietegnieke is onontbeerlik in ‘n intensiewe melkstelsel, en Multimin, ‘n hulpmiddel sonder gelyke. Van Greunen Boerdery naby George, is al sedert die 1940’s in bedryf en Multimin lewer vir die afgelope 25 jaar al ‘n merkwaardige bydrae tot die sukses en volhoubaarheid van hierdie melkkudde. Soos Nelius van Greunen tereg sê: "As die koei gesond en gelukkig is, is ons en al ons mense gelukkig." Kyk hier na die Van Greunens se indrukwekkende boerdery en hoe Multimin tot hulle sukses kan bydra.

КОМЕНТАРІ • 1