Ou Evangelie LIEDERE

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 13 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 76

  • @kelvinmichaels5789
    @kelvinmichaels5789 Рік тому +2

    Amen u vat my trug die krag le in daai liedere 🙏🙌

  • @gavinethakortje
    @gavinethakortje Рік тому +2

    So so wonderlik broer God se teenwoordigheid hou aan met die mooi getuies en liedere die Here seen Amen.❤

  • @ZARia99999
    @ZARia99999 2 роки тому +4

    I am in tears... I miss these days of pure worship.

  • @eniddumas7227
    @eniddumas7227 Рік тому +1

    Hoe raak hierdie ou ou kosbare liedere en koortjies my hart..daar is spesiale salwing van die Here op die ou koortjies.ek het daarmee grootgeword en vandag roer dit nogsteeds my innerlike,ek ook in trane ......Loof die Naam van die Here Jesus Christus ons Koning en Verlosser....Halleluja..!!

  • @wilmajansevanrensburg6568
    @wilmajansevanrensburg6568 2 роки тому +1

    Goeiemôre Br Basil, sien hierdie sang van jou nou net eers, al is dit àl ñ hele jaar gelede. Ek het ook groot geword met hierdie ou liede en koortjies, wat ñ blessing om nog so baie daarvan te kan onthou. So ken ek meeste van dit wat jy sing. Na jou getuienis te luister, hoe kosbaar is dit net nie. Ek mis die sing en die prys van Jesus se mooi naam net so baie. Dit was opregte praise en worship van KONING JESUS wat sò kortkom vandag. Die werking van die HEILIGE GEES, Ai br, ek sukkel op my ouderdom met die nie meer lofprys.. Dus het ek héérlik saam gesing en geprys. PRYS DIE HERE, bly geseënd en Hou vas, SY koms is voor die deur. With CHRIST in the vessel I will smile at the storm, until HE takes me home . Daar is KRAG IN DIERBARE BLOED VAN DIE LAM! VREDE vir jou 🙌🛐✝️💟🔥AMEN HALLELUYAH!

  • @rowenahoffman4949
    @rowenahoffman4949 3 роки тому +3

    Jesus.. Hallelujah.. As jy my nou baie ver vat... Dankie Jesus vir ouers en voor ouers wat v ons van die Here geleer het.. Die voorbeeld sal ons nooit vergeet.. X dan tranerig en my hart klop a ander klop.. Jesus.. Maar bereken wat dit hierna sal baat.. Ai x hoor my ma.. Dankie Here vir Jou ouers se deel ook in my lewe..

  • @Ronaldoandtyreeq
    @Ronaldoandtyreeq Рік тому +1

    Dankie my broe jy vat my terug hierdie liedere het salwing gedra my vriend dit het my na Jesus gelei baie vir die mooi herinneringe

  • @Ronaldoandtyreeq
    @Ronaldoandtyreeq 4 роки тому +3

    Ek mis nou my ou moeder en haar gemeente met die ou evangelie ware aanbidders van God amen

  • @lionesslioness5873
    @lionesslioness5873 2 роки тому +2

    Thank YOU JESUS. MAY GOD INCREASE YOUR TERRITORY 🙏🙏🙏

  • @faithholm6570
    @faithholm6570 3 роки тому +5

    I’m privileged to listen to this and have my parents still alive. Living in New Zealand since since 06 and lost 2 of my brothers last year. Not sure when I’ll see them again. Us as a family of 6 kids, mom and dad used to always sing and play all of the instruments in the old evangelie, My brothers guitars, drums, my dad trekklavier and mondfluitjie. All of us singing ing. This fills me with so much tears

  • @rowenahoffman4949
    @rowenahoffman4949 3 роки тому +3

    Jy stig my.. What a Powerful way to end my day.. Jesus.. Hallelujah

  • @cindyhusselmann218
    @cindyhusselmann218 2 роки тому +1

    Indeed Hallelujah God is steeds op die Troon mag Baie mense die liedere kry blessings upon you and fam yes Through it all blessings AMEN Amen Shalom

  • @justgospelhammond7familyinChri

    HalleluYAH my gospel music.

  • @awandaferreira1880
    @awandaferreira1880 2 роки тому +2

    HEILIG HEILIG HEILIG!!! PRYS DIE NAAM VAN ONS HERE. 3 maal HEILIG IS ONS HERE JESUS CHRISTUS.♥️🙌👑🙏

  • @simonemauritz1599
    @simonemauritz1599 4 роки тому +6

    ♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️😭Mis my ouma hulle
    02.01.2021 wie luister nog na die broer in 2021 Amen.

  • @nadiavolschenk536
    @nadiavolschenk536 4 роки тому +2

    Oooeeee el waardeur u met hierdie liedere dankie Jesus vir u bemoeidiging

  • @romarioalexander2445
    @romarioalexander2445 3 роки тому +2

    aiii jha...daai ou koortjies van die ou evangelie...dit slaan waarlik diep weg in my hart

  • @angelahendricks9217
    @angelahendricks9217 4 роки тому +3

    Wow dus so awesome om hierdie ou liedere te lyste, dit roer beslis my hart n lat my verlang aan my ouma hle wat so kon musiek mak

  • @christiehedin3729
    @christiehedin3729 3 роки тому +2

    Amen dankie boeta liefde vr julle

  • @Naomi-xo7pg
    @Naomi-xo7pg 2 роки тому +1

    Jy kan my bewoë maak dankie waardeur die nostalgie vat my terug na vetlampies en paraffienstowe aande om vure Gods seeninge oor jou

  • @elisabethrose3050
    @elisabethrose3050 4 роки тому +5

    Amen dit roer my siel prys Jesus

  • @AfrikanTaO
    @AfrikanTaO 4 роки тому +3

    Ek en my ma werk nou baie lekker aan skoolwerk. Baie lekker om dié Evangelie liedere te hoor wat my terug laat dink aan ou mense wat nie meer in vlees daar is nie, maar die gedagtes koester ons en onthou ons met liefde.

  • @ElaineVanrooyen-yr3wo
    @ElaineVanrooyen-yr3wo 3 місяці тому +1

    My broer is an die brand amen

  • @vivirantsch5941
    @vivirantsch5941 2 роки тому +1

    Dankie ...dankie.. God is getrou

  • @SunrisewithJesus646
    @SunrisewithJesus646 3 роки тому +10

    As ek mag, my broeder, deel ek graag hierdie woorde met u.
    Op jou pad kom 'n dag, as jy God bly verwerp,
    waar Sy Gees jou vir goed sal verlaat:
    Jy ontvang en geniet, wat die wêreld jou bied,
    maar bereken wat dit hierna sal baat:
    Weet jy wat dit sal kos,
    as God jou nie verlos?
    Al het jy eer en rykdom behaal,
    jy het nou al miskien reeds te ver weggedwaal,
    maar bereken wat dit hierna sal baat:
    Jy verruil dalk jou hoop op die hemel daarbo,
    vir plesier se genotvolle maat,
    vir aantreklikheid skoon, deur die sonde vertoon,
    maar bereken wat dit hierna sal baat:
    O, die deur van genade staan nog vir jou oop,
    voor Sy liefde jou vir ewig verlaat.
    Steek jou hand uit na Hom,
    Fluister nou: "Heer, ek kom!
    Ek bereken wat dit hierna sal baat".
    Ek vertel Jesus
    Ek vertel Jesus al my beproewings
    Vir my alleen word hulle te swaar
    In my benoudheid help Hy my vriend'lik
    Want Sy bemindes sal Hy bewaar
    Ek vertel Jesus, ek vertel Jesus
    Nimmer dra ek my laste alleen
    Ek vertel Jesus, ek vertel Jesus
    Jesus kan help en Jesus alleen
    Ek vertel Jesus al my besware
    Hy is n vriend wat alles verstaan
    As ek Hom vra dan help Hy my altyd
    Om deur beproewings veilig te gaan
    In my versoekings roep ek my Heiland
    Hy kan my help om laste te dra
    Ek vertel Jesus, ek vertel Jesus
    Al my verdriet en pyn help Hy dra
    wêreldslokstem weer swyg

    • @basilmassimila2894
      @basilmassimila2894  3 роки тому +1

      Amen Pastoor, Baie dankie vir hierdie liedere se woorde.Die Here seen u

  • @wilmyjansenvanvuuren1923
    @wilmyjansenvanvuuren1923 4 роки тому +3

    Dankie Here dankie my God !!!!!!God bless u brother moenie ophou nie aaaawwwwww dankie dankie Here

  • @jermarcosteyn9430
    @jermarcosteyn9430 4 роки тому +3

    Dankie Brother B U deel somer bietjie van U goue dae. U stug my vinaamd🙌🙌

  • @lainalain5073
    @lainalain5073 4 роки тому +3

    Baie dankie God's man ons waardeur dit baie. God seen!!

  • @ElaineVanrooyen-yr3wo
    @ElaineVanrooyen-yr3wo 3 місяці тому +1

    Amen prys die Here 🙏

  • @heneryjanuarie4936
    @heneryjanuarie4936 4 роки тому +4

    So lekker om te ken en Kan saam sing ...hou so voort!

  • @stephanvanniekerk7783
    @stephanvanniekerk7783 4 роки тому +2

    Uitstekende. Nou is ek terug geneem na my kinderjare. My hart is so vol. God seen jou

  • @lawrencekluyt2742
    @lawrencekluyt2742 4 роки тому +5

    Aai dankie dienaar, kneg, gesalfde, man van God. "Give me that old time religion..." Mag die Almagtige U ryklik seen, U lewe vul met alles wat goed is. Mag Hy U dra van krag tot krag, van oorwining tot oorwining. Hoe vas aan die Here en volhard tot die einde. "Hierdie evangelie sal ek vas aan hou, daar is geen ander evangelie nie. Al gaan dit op drans al gaan dit af drans, maar Hierdie evangelie sal ek vas aan Hou 👏👐🙏

  • @debbiekemp5594
    @debbiekemp5594 2 роки тому +1

    Hoe verlang ek vanoggend na my ouma💟

  • @richardprins6984
    @richardprins6984 4 роки тому +3

    basil ek gee jou 100uit 100 daar is krag in daardie koortjies daars is n boodskap in baie dankie god bless dis hoe ons groot geword het alle eer aan jesus

  • @minaskrywer1858
    @minaskrywer1858 4 роки тому +4

    Ek's besonders geroer in my siel...ek voel d salwing broeder...Ai d evangelie!

  • @RalphSwart
    @RalphSwart 10 місяців тому +1

    Dankie my broer. Jy vat my terug hoe my Pa op die stoep met sy kitaar in eenvoud die liedere sou speel en sing

  • @Ronaldoandtyreeq
    @Ronaldoandtyreeq Рік тому +1

    Kom nou broe jy seen Onse harte

  • @jussicaswartbooi1108
    @jussicaswartbooi1108 3 роки тому +2

    Ai die Salwing. Dit bring my terug na die dae van suster Susanna van Henties Baai. Pastoor Diergaardt van Henties Baai en sy vrou. Br Bronnie Green en Br Elsid elkeen met hul kitare. Ai die dae wat jy al van vêr af geweet het daai een wat doer aankom is ñ kind van GOD. Ai my trane kom wel op in my oë, en daars ñ on beskryflike gevoel in my hart...

  • @jussicaswartbooi1108
    @jussicaswartbooi1108 3 роки тому +1

    Br Basil we need more.... Please

  • @philenemalgas4289
    @philenemalgas4289 4 роки тому +3

    Dankie Bev

  • @maureengaoses1391
    @maureengaoses1391 3 роки тому +3

    Hi, brother listening from Namibia, ek sou graag die liedere wat ek het opgeload het, maar Ken tog nie die technology nie. Ek is Jong in my 40's,maar klou maar nog vas aan my evangelie liedere boek. Stuur tog vir my die begin van die lied Jesus is die soetste naam vir my.

  • @henrylodewyk5745
    @henrylodewyk5745 4 роки тому +5

    My ma het my die liedere geleer. In die huisdienste gesing . Dis deur hulle gebed staan ek nog . My ma is met Jesus vandag maar jy laat my trane vloei. Hou so aan .

  • @heincupido6480
    @heincupido6480 2 роки тому +1

    Wow geseende liedere jy praat die waarheid.. Ek onthou my oupa & ouma wanneer hulle so sit, bidure of self's net wanneer n vriend of vriend in hulle besoek dan kom hierdie koortjies somer net op.. En Dan begin die biduur.. Wow deur al daai ou mense van keimoes het ek hierdie liedere geleer ken, Here ek prys u. Bro Basil jy Sal moet meer sing... Niemand sing meer hierdie liedere nie, en is nerens te vinde nie.

  • @anthonyfrancis2824
    @anthonyfrancis2824 4 роки тому +1

    Amen!! gseend om na die video liedere te kan luister!!

  • @getalifestopspyinghacker3285
    @getalifestopspyinghacker3285 3 роки тому +2

    Kom terug en post asb nog. Jys wonderlik. A hele kerk op jou eie. Die gees is definitief teenwoordig 🙌🏽prys die Here. Jyt talent. We want more😅😅🙌🏽🇿🇦Allie pad van Kaapstad broer. Laat dit juig♥️

  • @Ronaldoandtyreeq
    @Ronaldoandtyreeq 4 роки тому +3

    Geseend my broe ek sit nou met trane in my oe

  • @gordonwilliams3558
    @gordonwilliams3558 4 роки тому +3

    Hou vas aan die ou lig en onthou hoe jy dit ontvang het waarvan jy verseker is en eendag byrie oospoort sal jy aal jou mense en ouers weer ontmoet....God seen jou my broer

  • @lesterverburgh8169
    @lesterverburgh8169 2 роки тому +1

    Broer Basil baie geseend die koortjies. Waar woon u. My PA is 89 en preek steeds en wil graag in aan raaking kom met jou my Broer. Hy is tans op die Weskus.

  • @denziljames4956
    @denziljames4956 4 роки тому +3

    Waarlik die Here lewe... Geseend is jy Basil. Mag God jo grondgebied vergroot, Mag guns en genade oorvloedig wees oor jo en jo familie. God is met jo magtige stryder

  • @Ronaldoandtyreeq
    @Ronaldoandtyreeq 3 роки тому +2

    Hou aan broe met die goeie musiek vat my terug na my kinder dae my ou moeder se gunsteling liedere

  • @hannaliehansehanse5598
    @hannaliehansehanse5598 4 роки тому +4

    Amen die. Salving. Van god is Groot god. Seen u

  • @NicolaasJacobs-vp3qy
    @NicolaasJacobs-vp3qy 6 місяців тому +1

    Hi my bruùuu how geseend ja vat my nou trig na die ou ou pinkster toe ja was die nie vir ďaardie groot menses nie ek nie Vander die grenade Helen nie halleuja glory

  • @mr.glitch1513
    @mr.glitch1513 3 роки тому +1

    Watse koorde druk broer ek wil graag dit leer Om ini kerk tê speel.

  • @ferdijonker685
    @ferdijonker685 3 роки тому +2

    Boeta jy moet kom kuier hier in Durban by die Vollies opie Bluff..... dis al wat ons sing!!!!!! Ek is geseend vanaand!!!! Maak daar nog n paar van die!!!!

  • @user-ic4mi3sl6t
    @user-ic4mi3sl6t 4 роки тому +2

    Dankie dat jy mooi tye deel. Sit lekker en luister.... voel geseend. Ek het gelike en gesubscribe. Ek hoop daar kom nog....

    • @Ronaldoandtyreeq
      @Ronaldoandtyreeq 3 роки тому

      Ek raak nou so bewoe en huil nou ek mis ou moeder ek was baie lief vi haar sy was baie lief om die ou liedere te sing

    • @Ronaldoandtyreeq
      @Ronaldoandtyreeq 3 роки тому

      Basil hou aan met die mooi werk die Here seen u dat u nou grootman so laat huil en na sy ou moeder verlang lank laas so lekker getjank

  • @ChristellePretorius75
    @ChristellePretorius75 3 роки тому +3

    Basil, sing asb vir my "Ons het jare gedors". Dankie by voorbaat. Ek hou jou Chanel dop. Groot seën by voorbaat.

  • @eunesastoffberg6151
    @eunesastoffberg6151 8 місяців тому +1

    Oo wat 'n wonderlike geseënde tyd was dit nie.

  • @leejantjies8555
    @leejantjies8555 3 роки тому +1

    Brother jyt my trane los gemaak broer ek dink trug an d dag van my bekeering prys d naam van d Here

  • @christaduplessis1598
    @christaduplessis1598 Рік тому +1

    Shoe br Basil jy vat my bitter ver weg...

  • @GymRats1_1
    @GymRats1_1 Рік тому +1

    Wanneer maak jy nog vids

  • @jussicaswartbooi1108
    @jussicaswartbooi1108 3 роки тому +3

    Br Basil as u ooit Namibia toe kom. Weet hier is broers en susters wat meer hiervan eerste hands sal geniet.

  • @elizehuystem4451
    @elizehuystem4451 3 роки тому +1

    Geseënd Families in die Here. Vroeër in die dag het die Gees van God my bedien met ou liedere, so as ek skat was dit ongeveer tussen vyf of ses liedere,en ek speel die liedere, luister en die Gees van God beweeg, as Hy beweeg wie se oë kan dan droog bly? Terwyl Hy my meer en meer ou liedere gee besef ek, ek was nog altyd een wat van hulle gehou het, en ek besef op nuut ek is een van die 1991 tiges wat verlang na die ou Evangelie, geroer voel ek toe ek hoor die man van God se sister se naam is ook Elize. Ek weet nou al vir my 30jaar weet ek niks in my lewe is pertoeval nie, na ek soek na ou liedere kom ek af op die video en ek kliek dit en mense in die Here! Eks op n mission uit, ek weet nie wa ek en my guitar, die onsigbare Engele, Heiligegees, Jesus gaan kry in die voorkant nie, maar al wat ek weet ek moet beweeg soos nog nooit van tevore, want Jesus wag in die voorkant vir my. Siele moet los gemaak word met die ou, ou liefdere, soos u trane geval het, so gaan myne ook val en vele sinne wat die Here uit gaan ruk soos n brandende hout! Baie dankie dat u gedeel het saam ons die is koninglike dade wat u aan ons mee deel, God Seën u.

  • @desmondarendse4619
    @desmondarendse4619 2 роки тому +1

    Is daar nie nog nie,?

  • @jo-lezestevens8366
    @jo-lezestevens8366 2 роки тому +1

    Mag God se seeninge op jou lewe rus

  • @letticiabeukes9361
    @letticiabeukes9361 4 роки тому +1

    Ai koning my siel eer die Here

  • @ameronengelbrecht6105
    @ameronengelbrecht6105 2 роки тому +1

    Dienaar dit roer my siel ai Jesus u soort is Min Hou van godsman die Here seen u ryklik

  • @craigotto9508
    @craigotto9508 3 роки тому +1

    My Ouma se lied.. Weet jy wat dit sal kos

  • @simonemauritz1599
    @simonemauritz1599 4 роки тому +2

    Load nog asb